LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Burns Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+13

Burns Bed and Breakfast

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Burns Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hester V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met vriende

Voel so tuis soos jou eie huis!

Vanaf die oomblik wat ons vir Shelly & Mike ontmoet het, vriendelik en het mens welkom gevoel. Baie netjiese, skoon en versorgde geriewe en so gerieflik. Die lekkerste ontbyt wat bedien word. Inkoopsentrum stapafstand van die B&B, in 'n pragtige omgewing. Sal dit beslis aanbeveel, en sal vir seker weer daar 'n draai gaan maak.

Burns Bed and Breakfast's terugvoer

Dear Hester,

Thank you for a lovely review. We loved having you stay with us and thank you for being such amazing guests. Hope to see you soon.

Kind Regards,
Shelley and Mike

Burns Bed and Breakfast
Katlego M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego M
Saam met vriende

The owners are very friendly, the place is safe and clean.

I am very happy, would definitely stay there again.

Thana D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thana D

Vriendelike hulpvaardige eienaars het ons verblyf ongeloolik gemaak.

Ons is baie vriendelik verwelkom en het sommer dadelik welkom gevoel. Kamers en geriewe was baie skoon en netjies en dit wat op web gesien het is wat ons gekry het.

Chantal D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D
Gesin met tieners

Burns Bed and Breakfast het ons baie tuis laat voel.

Met ons aankoms was ons oorweldig met die vriendelikheid en gasvryheid van Shelley en Mike, hulle het ons baie tuis laat voel. Die kamers is baie netjies en hulle gaan uit hulle pad uit om jou tuis te laat voel. Ons sal hulle B&B aanbeveel vir almal. Dit was ons eerste besoek aan Durban en hulle het ons baie tuis laat voel in 'n vreemde stad.

Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolfenden Grove 12, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxMzZiODhlLWM3NTYtNDNhZS1iMjBhLTcyZWQ3OWFhNGI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 12 Wolfenden Grove Musgrave 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.837713 31.006201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!