Bush Bee Cabin

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bush Bee Cabin is 'n bekoorlike houthuisie in die bosbou-dorp Sabie. Die dorp skuil in die middel van een van die grootste mensgemaakte woude aan oewer van die Sabierivier in Mpumalanga.

Die knus houthuisie is ideaal vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die ontbyttoonbank het stoeltjies. Daar is ook 'n TV met DStv, 2 rusbanke, 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Doendinge in die dorp sluit hengel, bergfietsry, perdry, rotsklim, voëlkyk, 4x4, riviervlotvaart, abseil en voetslaan in.

Slaapplek

'n Bespreking by Bush Bee Cabin sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bush Bee Cabin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za