Greater Addo Akkommodasie by Bush Getaways | LekkeSlaap
+46

Bush Getaways

Selfsorg
Deer Cottage
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die sonderlinge, opgeknapte plaaskothuis het 3 kamers en dateer uit 1890. Dit is die tuiste van die gekolde herte en springbokke. Die kothuis het 2 badkamers en slaapplek vir 10 gaste (2 kinders op ’n stapelbed). Dit is gerieflik gemeubileer en volledig toegerus vir selfsorg. Die Deer Cottage en Aloe Tented Camp is maklik bereikbaar met 'n gewone kar. Daar is ook 'n klimraam en plonspoel.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

- Bondels hout is te koop. - 'n 50% deposito word vereis om die bespreking te bevestig. Indien die bespreking 21 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word, is die deposito nie terugbetaalbaar nie. - Ons water word vanaf 'n nabygeleë boorgat gepomp dus kan dit effe dof lyk na reënval. Ons het ook reënwatertenke, maar gaste kan hul eie drinkwater bring indien hulle dit so verkies.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Intaba Lodge
Vanaf R2 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die luukse lodge is hoog in die berge en bied gehalte-verblyf. Die grasdak-lodge het 4 en suite-kamers en 'n houthuisie. Dit is volledig toegerus vir selfsorg en jy kan lekker knus langs die kaggelvuur ontspan in die lapa of die lodge, of jy kan lekker afkoel tydens die warm somermaande in die randvloeiswembadjie. Daar is panoramiese uitsigte, asemrowende sonsondergange en volop wildkyk-geleenthede wat die lodge 'n hoogs gesogte opsie maak. Die lodge word verhuur as 1 eenheid en is slegs bereikbaar met 'n 4x4-voertuig.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

- Bondels hout is te koop. - 'n 50% deposito word vereis om die bespreking te bevestig. Indien die bespreking 21 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word, is die deposito nie terugbetaalbaar nie. - Ons water word vanaf 'n nabygeleë boorgat gepomp dus kan dit effe dof lyk na reënval. Ons het ook reënwatertenke, maar gaste kan hul eie drinkwater bring indien hulle dit so verkies.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aloe Tented Camp
Vanaf R2 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die tentkamp is versteek in die bosveld en bied 'n toevlugsoord vir diegene wat van stres wil ontslae raak. Die kindervriendelike kamp het 3 gemaklike tente en 'n grasdak-kothuis en slaapplek vir 26 mense. Elke eenheid het hul eie stort/toilet/wasbak naby. Daar is 'n sentrale, natuurlike rotspoel met 'n dek en braai-area, oopplan-kombuis, lapa en kroeg-area wat 'n ruim en ontspanne kamp vorm.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

- Bondels hout is te koop. - 'n 50% deposito word vereis om die bespreking te bevestig. Indien die bespreking 21 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word, is die deposito nie terugbetaalbaar nie. - Ons water word vanaf 'n nabygeleë boorgat gepomp dus kan dit effe dof lyk na reënval. Ons het ook reënwatertenke, maar gaste kan hul eie drinkwater bring indien hulle dit so verkies.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bothaskraal, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmN2VlYzllLWYxY2QtNDRhMC04ZDM4LWZhOGRjNDY5ZDBmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Bothaskraal Kirkwood 6120 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.355212 25.298188
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za