LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bush Inn Lodge | LekkeSlaap
+23

Bush Inn Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 116, Langs die R510, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bush Inn Lodge is in Lephalale in 'n veilige, omheinde area en bied gerieflike selfsorgverblyf.

Verblyf word in 8 selfsorgkamers met volledig-toegeruste kombuisies en en suite-badkamers met storte gebied. Sommige kamers het ook 'n bad. Elke kamer het gratis WiFi, lugversorging en 'n TV met volle DStv-kanale.

Die sitarea bied daaglikse skoonmaakdienste. 'n Wasgoeddiens is een of twee keer per week beskikbaar. Kort- en langtermynverblyf word gebied.

Die omgewing is bekend vir uitstekende visvang in die Mokolodam wat 63 km ver is en gaste kan Mogol Gholfklub gholfspeel. Dierelewe is in oorvloed in hierdie streek en daar is 'n aantal wildreservate in die omliggende omgewing.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Grootfontein 116, Langs die R510, Lephalale, 0557, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 116, Langs die R510, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA904badc53076cb2ab6b2383b9a81301af70ae2bcb86f5bcd2c3ebcdcacc692a77aeda277d995d1a7c2f10d777f837970429d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 116 Grootfontein Off R 510 0557 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -23.656472 27.742957
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!