Bojanala Akkommodasie by Bush Lodge | LekkeSlaap
+18
+18

Bush Lodge

Gastehuis
  • Vanaf R3 600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veekraal JQ 221 Nommer 24, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bush Lodge is binne die Sabie Ranch Wildlife Sanctuary, 'n natuurlike erfenisterrein, en is minder as 2 ure se ry van Johannesburg af.

Die verblyf bestaan uit 8 smaakvol versierde standaadsuites wat elk 'n aparte ingang het wat na 'n privaat patio lei. Elke suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het almal lugversorging, 'n wasbakeenheid, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Daar is ook 'n swembad, boma, kroeg, spa en konferensiegeriewe.

Gaste kan voëlkyk, wildkyk, sterrekyk, spa-behandelings kry, piekniek hou en op safari gaan op die perseel.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Veekraal JQ 221 Nommer 24, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R3 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veekraal JQ 221 Nommer 24, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NWI5YmVjLWEzYzItNDczZS05NDY3LWY0ODRkZDJhOWJjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 2 persone) 24 Veekraal JQ 221 Brits 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.430472222222 27.717638888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za