Bush Thorn Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 30 % af

Kry 30% af. Geldig vanaf 18 Aug 2019 tot 5 Sep 2019.

Beskrywing

Bush Thorn Lodge is in Montana, Pretoria geleë en bied gehalte gastehuisverblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers én vakansiegangers. Die gastehuis is naby verskeie winkels en restaurante, sowel as die Kolonnade, Montana Hospitaal, Wonderboom Lughawe en Aftree-oorde, geleë.

Verblyf word gebied in 7 suites wat almal elegant ingerig en gemeubileer is. Ses van die kamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Alle kamers is ingerig met lugversorging.

Verder kan gaste gerus van die braaigeriewe gebruik maak en afkoel in die swembad, en daar is veilige parkeerplek.

Ontbyt is nie by die verblyftarief ingesluit nie en word bedien vanaf 07:30.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bush Thorn Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 R504 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af. Geldig vanaf 18 Aug 2019 tot 5 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]