Bush Willow Chalets

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bush Willow Chalets bied gerieflike selfsorgverblyf in die Dinokeng Wildreservaat. Dié reservaat noord van Pretoria is die enigste plek in Gauteng waar die Groot 5 in lewende lywe aanskou kan word.

Ons 3 suites is afgesonder en skuil in 'n rustige stukkie bosveld. Die suites is ruim en ekstra beddens is beskikbaar teen ekstra koste. Die suites is toegerus vir selfsorg. 'n Skoonmaakdiens is nie ingesluit nie.

Elke suite het 2 enkelbeddens, 'n slaapbank, koffiehoekie, lessenaar met 2 stoele, ten volle toegeruste kombuis, en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Verder het elke chalet ook braaigeriewe en toegang tot 'n gemeenskaplike kaggel.

Gaste is welkom om gebruik te maak van Tamboti Bush Lodge se geriewe. Die chalets het elektriese heinings en die hekke werk met afstandbeheer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bush Willow Chalets gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false