Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BushBaby Cabin

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerenbosch 24, Middlevlei Landgoed, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

BushBaby Cabin is 'n selfsorg-houtkothuis wat ideaal is vir 'n romantiese wegbreek. Dit is op die veilige Meerenbosch Landgoed waar toegang beheer word, naby Fisherhaven en 20 minute vanaf Hermanus.

Dié kothuis is in 'n melkhoutwoud, het 'n oopplan-uitleg en is geskik vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n gasgeiser.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, bankies, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die skuifdeur lei na 'n stoep met 'n dagbed, dek en piekniekbankie.

Die Meerenbosch Landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, klubhuis, tennisbane en tafeltennis. Dit is by die Botrivier-strandmeer wat via 'n privaat paadjie bereik kan word en jou na 'n natuurjuweel lei. Hou jou oë oop vir wilde perde en verskeie voëls.

Slaapplek

’n Bespreking by BushBaby Cabin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir BushBaby Cabin
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 1

Ligging

  • Meerenbosch 24, Middlevlei Landgoed, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink BushBaby Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerenbosch 24, Middlevlei Landgoed, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd97ac3f93fc1a50df28d2ee9abc50377ced4484527d9bd2fbeeabf6519088b8b222c29890ae2e579333181aff63acfc91192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 24 Meerenbosch Middlevlei Estate 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.364910280785 19.106181635513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem