Marlothpark Akkommodasie by Bushbuck Lodge | LekkeSlaap
+24

Bushbuck Lodge

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 1811, Marlothpark , 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bushbuck Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis in die Marlothpark-bewarea en is net 200 m vanaf die Krokodilrivier en uitkykpunt.

Dié rietdakhuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n ontbyttoonbank. Die leefarea het 'n TV en lei na 'n patio met buitemeubels en 'n braai-area. Die huis het 'n balkon op die boonste verdieping.

Gaste moet asb. hulle eie handdoeke en toiletware saambring.

Gaste kan sebra's vanaf die patio gewaar. Die eiendom is 23 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek.

Slaapplek

’n Bespreking by Bushbuck Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Bushbuck Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Seekoeistraat 1811, Marlothpark , 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Bushbuck Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 1811, Marlothpark , 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACDsKfbUXTcrWmPidq9t6Ywh1umT9fGZciMiZk7on34am5mD3F5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1811 Seekoei Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.336686665019 31.778516093254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za