Bushkloof Nguni Farm Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushkloof Nguni Plaas, Fort Beaufort, 5720, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (vir 8 persone)
Beskrywing
Bushkloof Nguni Farm Cottage is ’n bekoorlike selfsorgplaashuis op ’n Nguni-beesplaas. Dié kothuis is ideaal vir ’n gesin of 2 wat op soek is na ’n rustige plaaswegbreek in die Oos-Kaap.
Dié ruim vierslaapkamerkothuis is ’n klipgooi van die hoofplaashuis af en bied slaapplek aan 8 gaste. Die kothuis het 2 dubbelkamers met en suite-badkamers en 2 kamers wat elk 2 enkelbeddens het.
Daar is ’n kombuis met voorraad en die reuk van varsgebakte beskuit. Daar is oorgenoeg ontspanningareas, ’n eetkamer, sitarea en ’n vertrek met ’n pooltafel en ’n wye onderdakstoep wat ideaal is vir ontbyt of braai met 'n uitsig oor die plaas.
Die plaas spog met ’n trop nguni-beeste, bokke, hoenders en inheemse wild. Gate kan rustig op die plaas rondstap, bergfietsry, ’n 4x4-roete in die berge verken of in die reservoir in die kloof swem.
Slaapplek
’n Bespreking by Bushkloof Nguni Farm Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Bushkloof Nguni Plaas, Fort Beaufort, 5720, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Windsor Amathole-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushkloof Nguni Plaas, Fort Beaufort, 5720, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom