Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooderson Bushlands Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Gooderson Bushlands Game Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5
Alan R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant experience.

Dinner, B&B included in the price a tasty surprise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke K
Gesin met klein kinders

Wonderlike wegbreeknaweek in die natuur.

Bushlands is in 'n mooi area, diere wat op die eiendom rondloop en die staproete is 'n wonderlike idee. Dit is kort genoeg vir 5 jarige om te loop en het gemaak dat die kinders baie naby aan die diere kan loop. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Naby aan Damazulu en die groot wildtuin vir dag-uitstappies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier.

Dit is stil en rustig. Die etes is uitsonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Derick V
Gesin met klein kinders

'n Baie lekker plek! Die beddens, beddegoed en handdoeke is net baie oud.

Ons het lekker gebly en die personeel is baie vriendelik. Vir die prys wat 'n mens betaal verwag mens net bietjie meer. Hulle kan gerus hulle beddens vervang en die beddegoed is ook baie oud. Die handdoeke is ook al afgeleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dave R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pity about poor response to plumbing failures

The road to the lodge was bad but I was most disappointed by the poor response to plumbing failures during our stay. We had to go to bed without ablutions and were disappointed by management ignoring of our complaint regarding this. Also, the towels supplied smelled stale and were not crisply laundered as expected.However, the food and facilities were otherwise good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 623
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 623
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 623
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel H99, Bushlands-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3YjJjZGNiLWI0ZjgtNDg5Mi1hNDc2LWRkZmQ3MGMyYzAxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 623 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Lot H99 Bushlands Road 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.084792335637 32.299486830647