Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushman's Nek

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

First Reservations and Travel (Pty) Ltd Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 827

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 37 resensies vir Bushman's Nek
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Cheryl S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Very friendly staff. Beautiful setting. Great menu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushman's Nek se terugvoer

Hi Cheryl, thank you so much for the wonderful review! We cannot wait to welcome you back! Juandre Marais, General Manager

Bushman's Nek
Gisela O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela O
Saam met vriende

Perfect getaway.

We loved our 3-bedroom log cabin at Bushman's Nek. The view was superb. We loved the attention to detail by housekeeping. Everything was perfect. We still enjoyed the beautifully serene views and lovely walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushman's Nek se terugvoer

Hi Gisela, wow, thank you for this amazing review! We appreciate the kind words! We hope to see you back at Bushman's Nek soon. Juandre Marais, General Manager.

Bushman's Nek
Rodney T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney T
Gesin met tieners

Bushmans Nek is the best for us of all Drakensberg.

We had a fantastic stay. Clean bath towels and swimming towels every day! Excellent and friendly service. A lot of free family activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushman's Nek se terugvoer

Hi Rodney, thank you so much for the great review and amazing rating! Happy to hear you enjoyed your time with us, hope to see you back soon. Juandre Marais, General Manager

Bushman's Nek
Gerrie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie J
Saam met vriende

Ons het heerlik gerus, gestap en die area geniet.

Ons het heerlik gebly maar die fotos van die ateljee is misleidend. Daar is slegs 7 tot 8 ateljees wat op die swembad en berge uitkyk, die res glad nie. Dit was nogal teleurstellend as jy 'n uitsig verwag en jy teen 'n baksteenmuur moet vaskyk. Andersins was die verblyf baie ruim al het die ateljee 'n yskas gehad wat verskriklik geraas het, moes dit afsit in die nag om te kan slaap. Die sporttariewe was heerlik om te gebruik en 'n mens kan net nie genoeg kry van die berge en uitsig nie. Jammer dat daar net WiFi in die hoofgebou is en nie in al die eenhede ook nie. Baie aktiwiteite vir kinders. Vriendelike mense en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushman's Nek se terugvoer

Hi Debbie, dankie vir die terugvoer op julle onlangse verblyf by ons hier by Bushman's Nek. Ons het die foto verwyder met die bergsig sodat daar nie enige verwarring is rakende die uitsigte nie. Ons het 'n verskeidenheid van verskillende tipe eenhede en almal is op verskillende plekke met verskillende uitsigte. Dit is ongelukkig nie moontlik om 48 verskillende beskrywings op alle platforms te plaas nie. Ons het die yskas herstel, dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom by Bushman's Nek. Dankie, Juandre Marais, Algemene Bestuurder.

Bushman's Nek
Mageshni N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mageshni N
Gesin met tieners

We had a great time, the only problem was that there was no cell service or Wi-Fi.

I don't recommend taking a car since there is a 30 km hectic gravel road to get to your destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig en vriendelike personeel.

Die akkommodasie, restaurant en ligging was puik. Ek sou wel vir klante op koue dae seker maak daar is hout vir die kaggel. Sal weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrustigheid.

Die berg stilte is altyd heerlik. Die hout-chalets bied alles wat nodig is en meer. Ons het absoluut gebruik gemaak van die kaggel en daar was meer as genoeg warm komberse vir die koue wintersnagte. Sal beslis weer hiernatoe ontsnap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, lekker baie speelplek vir kinders, heerlike rusplek.

Ons het lekker gerus. Kinders kon speel. Uitsig is pragtig. Ons sien julle weer. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nafees K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nafees K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply breathtaking and amazing.

Where do I start? Absolutely amazing holiday, my partner and I enjoyed every minute of the stay. The location is beautiful and very peaceful. The accommodation exceeded our expectations. Enjoyed the hiking trails. The coffee shop and onsite pool were great. The staff at the hotel and the spa were super professional, friendly and always smiling. I will recommend this establishment to anyone who wants to experience a proper holiday resort that is customer focussed and welcoming. The manager (cannot remember his name) was super friendly and helpful. Keep up the great work everyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carole S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable enjoyable relaxing.

Food was a bit of a disappointment, the food that was offered was tasty but the menu is very limited.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boyce B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boyce B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay ever except for the long gravel before reaching Bushman's Nek.

Simply the best place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebogang M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a beautiful place, with great views.

I loved the resort, the view, the peace of mind. I enjoyed the horse ride, the staff at the restaurant, housekeeping lady was amazing. Not forgetting the incredible chefs. The only disappointing thing is the hotel room I believe they can do better with the finishes cause it was not great at all especially the bathroom, the water doesn't balance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon en ontspanning.

Baie vriendelik ontvang, netjies en pragtige fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Waarde vir geld, rustig, personeel vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig tussen berge geleë.

Pad na oord was 'n nagmerrie rit na baie reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The rooms were not clean. Service was poor.

Food and drinks service was very poor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Saam met vriende

Ongelooflik.

Die natuurskoon is onbeskryflik. Ons was baie hartlik verwelkom en onmiddellik na ons eenheid verwys. Eenhede is stylvol en goed ingerig. Ek sal met gemak die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie S

Fantasties.

Al wat gepla het was dat die stort water koud en warm word terwyl jy dit gebruik. Ons het ook 30 min gewag vir 'n spa afspraak wat reeds die vorige dag gemaak was. Verder was die ervaring iets uit 'n ander wêreld! Balsem vir die siel en hart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut asemrowend, fantasies!

Ware juweel in die suidelike Drakensberge. Heerlik gerus en die asemrowende uitsig en vars lug geniet. Diens en kos was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Ons het aanvanklik 'n slegte ervaring gehad toe daar baie raserige bure langs ons ingetrek het. Hulle harde musiek en geskreeuery het ons genoodsaak om die bestuurder te kontak. Ongelukkig kon die bestuur nie die reëls afdwing nie en het ons alternatiewe akkommodasie aangebied. Ons moes om 22:00 die aand weer alles inpak en trek! Alles was daarna baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Indrukwekkend.

Bushman's Nek was 'n besonderse ondervinding. Dis is wel 'n jammerte dat die Jacuzzi buitewerking was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Gesin met tieners

Ongelooflike mooi ligging vir wegbreekkans.

Die hout chalets was voorwaar 'n heerlike cozy kuierplek in die winter. Met pragtige warm dae het jy nooit die tieners gesien nie, dus ouers kon lekker op die stoep sit en die pragtige uitsig geniet. Vele om te doen, skaak, rolbal, tennis, hengel, 'n speelkamer vir die kleiner kinders, jungle gym, putt putt, te min tyd te veel om te doen. Indien jy in die self-catering bly, maak seker jy bring al jou kos, Underberg het pragtige winkels maar daar is 'n 25 km grondpad (die beter een) of 32 km, baie swak grondpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josien V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josien V
Saam met vriende

It is a beautiful place with good facilities and many activities.

We enjoyed our stay but the WiFi needs improvement. We only got 100 MB for one person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese rustige wegbreek vir ons!

Ons verblyf by Bushman's Nek was fantasties. Dit is verskriklik mooi en rustig. Ek sal aanbeveel dat hulle net hulle eetporsies groter maak. Otherwise well done Bushman's Nek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chanelle V
Gesin met klein kinders

Kon potensieel beter gewees het as die basiese instandhouding gedoen was.

Swak diens by restaurant, kos nie op standaard nie. Houthuise kort baie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K
Enkelreisiger

Heerlike rusplek omring deur die pragtige Drakensberge.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Heerlike plek om te rus en genoeg om te doen vir die kinders. Absolute pragtige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met vriende

Asemrowende uitsig met alle moontlike geriewe.

Dit was vir ons 'n wonderlike ervaring om die uitsig te ervaar na die lang dag se reis. Die fasiliteite wat aangebied is, is van hoogstaande standaard. Ons is vriendelik ontvang en die besprekings het glad verloop. Die kamers was besonder ruim en skoon. Die yskas, ketel, TV, ligte en kragproppe het alles gewerk. Daar is 'n stoep met tafels en stoele voor elke kamer en die kamers word deur 'n skeidingsmuur geskei wat dit privaat maak. Die aandete was goed voorberei en ons het die besonderse ruim sitkamers met kaggels gesellig gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing!

Was verras! Great ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mieke P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing en die verblyf was baie goed.

Na 5 dae se stap op die Gaint Cup-staproete was dit 'n heerlike bederf om hier te kon tuisgaan. Die bungalow was baie gerieflik en die beste was 'n badkamer vir elke kamer. Die geriewe is puik en die omgewing is asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut asemrowend.

Fantastiese plek met asemrowende uitsig oor die berge. Sal definitief weer daar bly. Dit is definitief die 25 km grond pad van die teerpad af werd. Stil en rustig. Kos was fantasties en baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teuns W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teuns W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker en rustig, kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Bekostigbare verblyf, beeldskone uitsig, goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike goeie waarde vir geld.

Bushman's Nek is 'n wonderlike bestemming, met vriendelike personeel. Die ligging en aktiwiteite is regtig besonders, en ons sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joos N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Oord kort bietjie instandhouding en aandag om tot volle potensiaal te funksioneer. TV-opvangs in kamers is swak. Baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne.

Baie rustig. Die kos egter nie iets besonders nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman's Nek Pad, Underberg Distrik, Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYzJkMjI0LTg1YzctNDE3MC1iNDcyLTczZWEzYWNhZWEyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Bushman's Nek Road Underberg District 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.84900063329 29.233610630035
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem