LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushman Rock Karoo Guesthouse | LekkeSlaap
+9

Bushman Rock Karoo Guesthouse

15 resensies
Gastehuis
Gannabos
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort, plafonwaaier en muurverwarmer. Die eenhede maak gebruik van die gemeenskaplike kombuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Linne

Huisreëls

'n Boere-aandete kan bedien word teen R150 per persoon. Ontbyt kan teen 'n koste van R100 per persoon bedien word. Kinders 12 jaar en ouer word as volwassenes geag. Maaltye moet vooraf bespreek word. Rook is verbode in die gaste-eenhede en die hoofhuis. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 80% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 maande voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 20% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Daggapit
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is slaapplek vir 4 gaste in elke gesinseenheid en elkeen het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-stort. Die eenheid is toegerus met 'n waaier en verwarmer. Die eenhede maak gebruik van die gemeenskaplike kombuis.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Linne

Huisreëls

'n Boere-aandete kan bedien word teen R150 per persoon. Ontbyt kan teen 'n koste van R100 per persoon bedien word. Kinders 12 jaar en ouer word as volwassenes geag. Maaltye moet vooraf bespreek word. Rook is verbode in die gaste-eenhede en die hoofhuis. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 80% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 maande voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 20% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Ouma's Room
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die hoofhuis en het 'n dubbelbed, 'n waaier en verwarmer. Die kamer deel 'n badkamer met die Tarentaal-kamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Linne

Huisreëls

'n Boere-aandete kan bedien word teen R150 per persoon. Ontbyt kan teen 'n koste van R100 per persoon bedien word. Kinders 12 jaar en ouer word as volwassenes geag. Maaltye moet vooraf bespreek word. Rook is verbode in die gaste-eenhede en die hoofhuis. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 80% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 maande voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 20% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Tarentaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die hoofhuis geleë en het 2 driekwartbeddens, 'n waaier en verwarmer. Die kamer deel 'n badkamer met Ouma se kamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Linne

Huisreëls

'n Boere-aandete kan bedien word teen R150 per persoon. Ontbyt kan teen 'n koste van R100 per persoon bedien word. Kinders 12 jaar en ouer word as volwassenes geag. Maaltye moet vooraf bespreek word. Rook is verbode in die gaste-eenhede en die hoofhuis. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 80% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 maande voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 20% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Kwaggavy
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid het slaapplek vir 4 gaste met 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n waaier en verwarmer. Al die eenhede het toegang tot die gemeenskaplike kombuis.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Linne

Huisreëls

'n Boere-aandete kan bedien word teen R150 per persoon. Ontbyt kan teen 'n koste van R100 per persoon bedien word. Kinders 12 jaar en ouer word as volwassenes geag. Maaltye moet vooraf bespreek word. Rook is verbode in die gaste-eenhede en die hoofhuis. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 80% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 maande voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 20% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Killowen Plaas, Langs die N1, 25 km vanaf Hanover, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNzkwODI2LTdjYWQtNGM0ZS1iNTdkLWIwYjUzZWRjMWQxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 4 Killowen Farm Off the N1 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.87491589394 24.634290899967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!