LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushman Rock Karoo Guesthouse | LekkeSlaap
+9

Bushman Rock Karoo Guesthouse

15 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 15 resensies vir Bushman Rock Karoo Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.5/5
Marlien B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien B
Gesin met tieners

Regte Karoo-plaaservaring.

Anene en Joel is ongelooflik gasvry en meelewend en laat jou amper soos familie voel. Die opset is huislik en warm en ideaal as jy ‘n stukkie Karoo-plaas wil ervaar.

Bushman Rock Karoo Guesthouse's terugvoer

Marlien baie dankie vir jou positiewe terugvoering, en dat julle by ons oornag het.
Mag 2018 net mooi en geseënd wees.
Noel en Anene

Bushman Rock Karoo Guesthouse
Riana V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Eensame Karoo plaas.

'n Entjie se ry vanaf die hoofpad. Gelukkig was ons nie moeg en haastig nie.

Isaac D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Isaac D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is netjies en baie rustig.

Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en ons welkom laat voel. Die plaas is baie mooi rustig en baie veilig.

Dorothy R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik.

Skoon en netjies, baie lekker geslaap.

Chris V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Enkelreisiger

Aangenaam verras!

Die grondpad is bietjie lank, maar die moeite werd. Rustige atmosfeer. Goeie diens en eerlike gasvryheid. Sal definitief weer oorslaap as ek deur Hanover reis!

Lizette V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Besigheidsreis

Asemrowende plaaslewe met geen gejaag.

Dankie vir die vriendelikheid al het ons baie laat daar aangekom. Moenie verander aan die plaas-B&B nie!

Bushman Rock Karoo Guesthouse's terugvoer

Hallo Charles.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Al was dit baie laat was dit 'n plesier om aan jul 'n middernag boere ete voor te sit.
Ek het net vandag vir Balefilwe vyekonfyt gekook asook perske en druiwekonfyt.
Sien uit na jul volgende, positiewe besoek.
Mooi gaan!
Anene

Bushman Rock Karoo Guesthouse
Rudie V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie V
Gesin met tieners

Die verblyf en gasvryheid was onbeskryflik fantasties.

Anene het ons so mooi gehelp nadat my swaer en gesin in 'n ongeluk betrokke was die aand by die afdraai-pad na Bushman Rock. Haar gasvryheid laat mens voel of jy deel van haar familie is. Die slaapgeriewe is gemaklik en jy voel sommer tuis. Ek sal beslis die plek weer besoek en dit ook aanbeveel vir mense om dit te gebruik. Tot die diere (kat en hond) daar was vriendelik. Ek gee die plek sommer 'n 110%.

Bushman Rock Karoo Guesthouse's terugvoer

Goeie middag Rudie.
Baie dankie vir jou oorsig.
Dankie dat jy menslike gebare en geriewe kan waardeer en respekteer.
Mooiste vir 2016!
Anene

Bushman Rock Karoo Guesthouse
Andries Z - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Andries Z

Kamers relatief.

Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ligging pateties.

Bushman Rock Karoo Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Andries.
Baie dankie vir jou terugvoer.
Die ligging is Godgegewe.
Sal graag inligting,van jou, wil ontvang in verband met die "cleanliness".
Die vriendelike "personeel" was my man en sy skoonseun, wat hier gekuier het.
Mooiste vir 2016!
Anene

Bushman Rock Karoo Guesthouse
Lientjie L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lientjie L
Gesin met tieners

Ietwat teleurgesteld.

Die 19 km ry te grondpad was nie 'n plesier nie. Die plek was mooi skoon en die gasvrou was baie vriendelik.

Bushman Rock Karoo Guesthouse's terugvoer

Goeie more Lientjie,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Om die pad op 'n goeie standaard op te gradeer moet die pad goed nat wees. Aangesien ons die ergste droogte in menseheugenis ervaar is dit nie moontlik nie. Die droogte en stormsterkte stofstorms maak dit ook baie moeilik om die huise stofvry te hou. Ek het alreeds weer 'n e-pos aan die departement van paaie gestuur in verband met die pad aangesien dit 'n openbare pad is.

Mooiste vir 2016!

Groete,
Anene

Bushman Rock Karoo Guesthouse
Brandon C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Brandon C
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier. Dis 'n goeie en rustige plek vir 'n oornag.

Bushman Rock Karoo Guesthouse's terugvoer

Hallo Karien
Baie dankie vir jou terugvoering.
Jul het lanklaas, indien ooit, so ster belaaide kersnag gehad...
Geniet 2016!
Anene

Bushman Rock Karoo Guesthouse
Leon V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Gesin met tieners

Heerlike atmosfeer en vriendelike diens.

Sien die sterre.

Bushman Rock Karoo Guesthouse's terugvoer

Hallo Leon.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Net die beste vir 2016!
Anene

Bushman Rock Karoo Guesthouse
Marion A - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marion A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant Karoo farm experience.

The dinner option was such a disappointment - you just cannot charge R150 per person for a plate of badly home-cooked pasta with ice cream for dessert. We opted to skip breakfast (at R100 per person) to avoid further disappointment. The surroundings of the farm is lovely and peaceful - the accommodation is fine for what you pay for and your hosts friendly.

Bushman Rock Karoo Guesthouse's terugvoer

Hi Marion,
Thank you for your review.
I am very sorry I did not fulfill your expectations.
Living in the rural areas we have long distances and bad, long gravel roads to travel and everything around here is far more exspensive than in the cities.
Thank you for staying with us.
Anene

Bushman Rock Karoo Guesthouse
Sonja S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja S
Gesin met klein kinders

Die grondpad na die plek toe is sleg en jy sit die hele tyd in die kamer.

Hulle kan regtig meer moeite doen om vir die gaste plekkies in te rig om buite te sit en te kuier. Daar is nie 'n tafel of stoele om buite te sit onder 'n boom in die koelte nie, so dit is te beknop in die kamer die hele tyd.

Bushman Rock Karoo Guesthouse's terugvoer

Goeie middag Sonja,
Dankie vir jou oorsig.
Ek wil jul net inlig dat daar vele stoele op die terras by die swembad is, onder die bome is interessante houtbloksitplekke met 'n tafeltjie, op die stoep voor jul eenheid is 'n bank. Jul moes net gevra het en/of rondgeloop het, die wereld verken het dan het jul alles ontdek.
Jammer ek het nie aan jul behoeftes voldoen nie.

Anene

Bushman Rock Karoo Guesthouse
Elretha V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elretha V
Enkelreisiger

Rustigheid na 'n lang pad!

Ons het dit baie geniet! Informeel sonder enige fieterjasies. Lekker gekuier saam met Anene.

Susan N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs. Ons het dadelik tuis gevoel.

Baie vriendelike ontvangs gehad asook heerlike tuisgemaakte kos.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Killowen Plaas, Langs die N1, 25 km vanaf Hanover, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNzkwODI2LTdjYWQtNGM0ZS1iNTdkLWIwYjUzZWRjMWQxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 4 Killowen Farm Off the N1 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.87491589394 24.634290899967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!