LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushman Rock Karoo Guesthouse | LekkeSlaap
+9

Bushman Rock Karoo Guesthouse

15 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gannabos
Linne
Daggapit
Linne
Ouma's Room
Linne
Tarentaal
Linne
Kwaggavy
Linne
Huisreëls

'n Boere-aandete kan bedien word teen R150 per persoon.
Ontbyt kan teen 'n koste van R100 per persoon bedien word.
Kinders 12 jaar en ouer word as volwassenes geag.
Maaltye moet vooraf bespreek word.
Rook is verbode in die gaste-eenhede en die hoofhuis.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 80% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 maande voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 20% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Killowen Plaas, Langs die N1, 25 km vanaf Hanover, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNzkwODI2LTdjYWQtNGM0ZS1iNTdkLWIwYjUzZWRjMWQxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 4 Killowen Farm Off the N1 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.87491589394 24.634290899967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!