Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushmans Beach House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-weg 6, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Bushmans Beach House is in die geskiedkundige deel van Bushmans River. Dié vakansiehuis is 100 m van die rivier af en 'n paar minute se stap van die strand af.

Hierdie huis is ideaal vir 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens, die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed, en die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens en is in 'n aparte kamer van die huis.

Twee van die badkamers het storte en baddens, en die derde badkamer het 'n stort en is stapafstand vanaf die stapelbedkamer.

Die kombuis is met 'n yskas, 'n oond, 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n verskeidenheid breekware en toebehore toegerus.

Die aangrensende leefarea lei na die dek met braaigeriewe en 'n kroeg met sitplek. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bushmans Beach House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Bushmans Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • River-weg 6, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bushmans Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-weg 6, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e1c263a83f8624ceffae00d715241b25d2a73c812ed3385353d9d6d2459cade9042f0d63b55ea716fe831ef7b6288287eab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 6 River Road Bushmans River Mouth 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.688340741085 26.660212010154