LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushman's Cabin | LekkeSlaap
+12

Bushman's Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 41, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bushman's Cabin is in 'n stil buurt in Boesmansriviermond geleë.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste - 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het elk 'n dubbelbed e die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n groot oopplan-leefarea wat na die dek met 'n gedeeltelike uitsig oor die Boesmansrivier lei. 'n Groot dubbeldeur bied toegang tot die ruim dek wat op die grens van die tuin is.

Alhoewel die area veilig is, is die perseel steeds omhein. Die eenheid het ook 'n alarm binne en buite wat met die sekuriteitsmaatskappy gekoppel is.

Die eenheid is slegs 200 m vanaf die Boesmansrivier en sowat 1 km van die swemstrand se parkeerplek en braai-area af.

Slaapplek

’n Bespreking by Bushman's Cabin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Parkstraat 41, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 41, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13e3e64bb12c09052303add070e2871d4e5922c372a41c74f24e7b672a33d8d846ec93467ab6369b071a13629b42c0b81444?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 41 Park Street Boesmansriviermond 6190 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -33.684872401824 26.65596576596
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!