Hoedspruit Akkommodasie by Bushriver Lodge | LekkeSlaap
+29
+29

Bushriver Lodge

Selfsorg
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40 Porsie 1 Plaas, Oxford, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bushriver Lodge is net 25 km van Hoedspruit, aan die oewer van die magtige Olifantsrivier in die Limpopo. Ons bied aan gaste volledige of selfsorg-akkommodasie in luukse eenhede met en suite-badkamers en lugversorging.

Die hooflodge het slaapplek vir 13 gaste in 4 luukse, en suite-kamers met lugversorging en 'n gemeenskaplike dek wat oor die Olifantsrivier uitkyk. Die eenhede het 'n kombuis wat volledig toegerus is, eetkamer en kroeg- en leefarea. Marula Kamp Rondawel het 4 slaapkamers, met 'n volledig toegeruste kombuis, oopplan- leefarea en -eetarea en buitebraai-area. Kingfisher Kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis/leefarea en buitebraai-area wat oor die rivier uitkyk. Die Riverhouse het 2 slaapkamers, 2 badkamers met 'n privaat swembad, dek en grasdak-stoep met braaigeriewe. Ons het 3 swembaddens vir daardie warm dae. Die hoofswembad is sentraal geleë en is deur die hele kamp bereikbaar. Die ander swembad is vir die privaat gebruik van die Hlatifula lodge of Riverhouse gaste.

Bushriver Lodge is die ideale plek vanwaar die Krugerwildtuin en die omliggende Laeveld verken kan word. 'n Verskeidenheid aktiwiteite word aangebied om te verseker dat jou verblyf hier nie vergeet sal word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Bushriver Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • R40 Porsie 1 Plaas, Oxford, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Bushriver Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40 Porsie 1 Plaas, Oxford, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MmZmN2ZkLWI1ZDUtNDAwOS04ODY1LTA2ZmRhZDYyMGYzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 490  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 R40 Portion 1 Farm Oxford 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.224076498034 30.818590514061
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za