Bushveld Manor
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R995 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushveld Manor is omring deur die natuur en bied ontspannende verblyf net 'n kort ent se ry van verskeie doendinge en besienswaardighede af.
Dié gastehuis het kamers wat elk 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 per het. Dit is ideaal vir paartjies of groepe. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Verder is daar 'n yskassie, mikrogolf, waaier, 'n verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe in die kamers.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai in die boma en 'n sondek. Gaste kan ook die pragtige tuin met verskeie voelspesies en nagapies geniet.
Hartbeespoort het 'n verskeidenheid doendinge soos riviervlot- en bootvaarte, abseil, perdry, warmballonvaart, 4x4-ry, bergfietsry, motorfietsry en voetslaan. Gaste kan die Hartbeespoortdam-akwarium, Harties Cableway, Elephant Sanctuary en De Wildt Cheetah-sentrum besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
- Gaste dink Bushveld Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
- Geen kinders onder 10