Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushwhacked

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Peter/Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 52 resensies vir Bushwhacked
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Debbie-ann B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for our needs.

We were warmly welcomed. Our accommodation at Bushwhacked was quaint and adequate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian R
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly.

Dit is baie 'n lekker plek vir 'n rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie V
Saam met vriende

Heerlik afgesonder en daarom stil en rustig.

Baie lekker bosveld gevoel met uitsig oor Barberton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason W
Gesin met klein kinders

It was very nice and quiet.

No problems and will go there again when in the area. Owner was very welcoming and the place was clean and tidy. I will be going back in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanet W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Just what we needed (again) before and after our race. Everything is just perfect! Thank you once again for allowing us to come and wind down. We will be back next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja L
Gesin met tieners

Dit was baie rustig en die omgewing is verskriklik mooi.

Ek was mal oor die huis waarin ons gebly het. Die houtwerk in die huis is ongelooflik mooi. Ons sal vir seker weer daar gaan bly as ons vir die familie gaan kuier in Barberton. Baie dankie vir die lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nagmerrie.

Ek het bespreek vir 2 aande weg in 'n beloofde stil en rustige plek. Pragtige foto's en uitsig. Eienaar was baie vriendelik toe sy ons ontmoet het. Woolworths tissues en double ply toiletpapier en duur koffie maak nie op vir verblyf nie. Sy het volgens haar ons opgegradeer en ek ril om te dink wat dit sou gewees het. Die beddegoed van Mr Price is redelik en was skoon, net dooie goggas in dit. Die eerste oggend het ons wakker geword van blêrende musiek van een van hul werkers wat tot Loadshedding aangegaan het. Ons het eerder dorp toe gery dit was so steurend. Geen voëlgeluide met die raas van die eenheid waar hy gewerk het nie. Die honde bedel heeltyd as mens braai en braaiplek was nog nat so kon nie dit gebruik nie, was so 'n kruiwa-effek. Die hoenders is heeldag om die eenheid so dit het 'n bietjie van 'n plaasgevoel. Uitsig is redelik. Halfgeboude plekke en gemors op erf. Hul gastehuis is miskien beter. In die nag is daar die erge geraas wat opkom van Barberton se gejaag van voertuie. So geen rustig buite sit nie. Hul sal moet opknap met die sistafoam wat hul gebruik het om vensterrame te installeer en al verbrokkel het en gapende openinge los, enige slang kan inseil. Ek sal glad nie hul plek aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwhacked se terugvoer

Thank you for your review, Belinda. I am sorry that your stay did not meet your expectations. We are busy working on that unit to improve it. Thank you for pointing out specific faults as they can be overlooked by management and staff.
Kindest regards,
Catherine Wilson



Bushwhacked
Susan T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We only stayed one night but I absolutely love it there.

It's a charming, clean, peaceful place. I would love to spend a few days there sometime. The hosts are great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique K
Besigheidsreis

Die verblyf was voldoende.

Die pad na die verblyf is nie goed nie en 'n gewone motor sal moontlik nie die mas op kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging en uitsig.

Twee ander kamers in die huis met gaste maar het goed gedeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Saam met vriende

Great accommodation and views.

The duck-down pillows, the view while braaing, and the hospitality of the owner made it a gem in Barberton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs oorgeslaap op pad na die Krugerpark. Dit was perfek.

Heerlike oorslaapplekkie met 'n pragtige uitsig en oulike klein braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J
Gesin met tieners

Gasvryheid en uitsig uit die boonste rakke, dankie!

Ons gasvrou het ons verwelkom met vriendelikheid en bedagsaamhied. Die uitsig van Barberton is die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W
Besigheidsreis

Stunning location with amazing views.

The house is located in an excellent position with a great view over this extremely old valley. The owner does a lot of his own woodwork and the house was built with his own hands too which gives it a very rustic feel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P
Saam met vriende

Peaceful Getaway.

We really enjoyed our stay at Bushwhacked. It was extremely neat, tidy and clean. The surroundings are beautiful and I surely needed this breath of fresh air. Also appreciated the fact that for once there were not cheap coffee sachets, but good decent coffee available for those early morning quiet time sessions. Pete was a fantastic host and nearly brought him back with me to Joburg. Will definitely recommend Bushwhacked to anyone who appreciates nature and need that a break from busy schedules out there. 10 out of 5 for me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige verblyf.

Baie stil en rustig, veral in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het die plek bespreek vir die uitsig en dit het ons nie teleurgestel nie.

Die plekkie is uiters bekostigbaar en goed toegerus. Baie netjies en mooi skoon. Die enigste fout wat ek kon vind was die gordyne en blindings wat nie mooi toegemaak het nie. Die uitsig oor Barberton is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst B
Enkelreisiger

Lekker rustig in die bos, uitsig, natuurlewe.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rusting, gemaklik, skoon, gerieflik, waarde vir geld.

Aanbeveel, sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Gesin met tieners

Baie gerieflike eenheid met pragtige uitsig oor die dorp.

Kinders wou daar bly. Dink die kamer bo in loft was 'n wenner. Gemaklike, cozy eenheid met al die geriewe. Baie netjies. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemine V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemine V
Gesin met klein kinders

Good value for money. Well equipped and spacious. Great views.

Bushwhacked provides excellent value for money. Pete is an involved host. It has a great view and is spacious with everything you may need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Verblyf het ons behoeftes gepas.

Net buite die dorp geleë, so alle besienswaardighede is binne trefafstand. Die enigste negatief is die uitsig saans oor die informele nedersetting se ligte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Max B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Small Farmhouse on the outskirts of town with expansive kitchen/dining area and lounge, ideal for a small group or family.

We had the whole house to ourselves, which was wonderful. Friendly welcome by the owner and introduction to the house and its facilities. Even though on a hill on the outskirts of town on a small-holding shops and supermarkets are nearby. The veranda overlooks town and very inviting for a sundowner, braai etc. The road to the property is gravel and probably best negotiated with a vehicle with higher clearance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig met 'n tipiese plaasatmosfeer.

Ons het dit baie geniet! Eenvoudig, netjies en skoon met 'n heerlike plaasatmosfeer en 'n baie mooi uitsig oor Barberton en die vallei. Die beddens het ordentlike matrasse op met topgehalte-linne en ons het baie lekkerder geslaap as by ander duurder oornagplekke. Daar is selfs muskietnette oor elke bed. Wat 'n verrassing om 'n bottel ware Jacobs-koffie te kry (nie die plastiekkoffie in papiersakkies nie) iets wat ons nog nooit by enige oornagplek gevind het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Gesin met tieners

Rustig, skoon, pragtige uitsig, alles wat jy nodig het!

Ideale blyplek vir enige iemand wat rustigheid, stilte en vrede soek. Alles wat jy nodig het in die huis. Uitsig en sonsondergang uit die boeke. Wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teliza L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Teliza L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat verwag het nie.

Ons het daar aangekom, eienaar het hom voorgestel en gesê ons kan tussen 2 kamers kies. Ek't 'n kamer met 'n badkamer gekies en het dit nie gekry nie. Kamer was stowwerig en parkering het onveilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernie W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ernie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste indrukke lyk maar so so, maar die huis is skoon en netjies.

By aankoms was my vrou maar skepties en huiwerig. Die kamer en res van die huis is egter netjies en ruim. Die stort en toilet gedeelte lyk asof dit nog nie voltooi is nie. Ek sal tenminste 'n tipe plafon aanbeveel om die kaal sinkplate te verberg. Dit is egter baie stil. 'n Sekuriteitshek en heining sal 'n beter gevoel van veiligheid gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie J
Gesin met tieners

Dit was verfrissend en baie aangenaam.

Die huis is warm en laat 'n mens tuis voel. Die omgewing is rustig en pragtig. Ons is jammer ons het net een aand oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel N
Gesin met klein kinders

Gevoel of ons vir familie op die plaas gaan kuier!

Waarde vir geld. Catherine ongelooflik gasvry en opgewek. Dit het werklik gevoel asof ons, vir familie wat ons lanklaas gesien het, gaan kuier het! Ek sal definitief weer daar draai vir 'n vinnige naweek wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Gesin met tieners

Bos-ervaring met al die geriewe.

Feit dat stort en toilet in een vertrek is, 'n bietjie van 'n uitdaging vir 'n groep. Aparte toilet sal baie help. Asb. meer lig in kombuis: bo-oor mikrogolf en langs yskas, bo-oor tafel. Sterker WiFi. Alhoewel ons hierdie keer nie die oond gebruik het nie, is 'n goeie oond 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwhacked se terugvoer

Hi Hannelie,

Thank you so much for your review. It is constructive and very helpful for us when working to improve Bushwhacked. We are aiming for faster Wi-Fi with a new service provider, can certainly organise better lighting in the kitchen and will put thought into the possibility of a separate toilet. We're glad that you enjoyed staying with us and hope to host you again in the future.

Kindest regards,
Catherine and Pete

Bushwhacked
Ronnie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagverblyf.

Die kothuis was snoesig, karaktervol en goed toegerus. Die bed was baie gemaklik met 'n muskietnet en die uitsig is asemrowend. Vriendelike ontvangs deur die eienaars, wat ons dadelik gemaklik en welkom laat voel het. Perfek vir 'n oornagstop of 'n naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met vriende

In ou historiese huis in die dorp gebly, fantastiese akkommodasie.

Ons het ons reisplanne 2 keer verander en Catherine, die eienaar, het ons elke keer tegemoet gekom. Die akkommodasie in die dorp was skoon en alles was daar. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, knus kamer.

Ek dink dis bietjie duur vir die kamer. Die terrein rondom die kamer is nie baie netjies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milton V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Milton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm and relaxing.

Lovely contained cottage with kitchenette, bed and shower. Despite being winter, we had our meal outdoors and could admire the beautiful southern sky. Catherine was a great help in checking us in and sent us to all the necessary addresses in town. An ideal stop when passing through Barberton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce B
Gesin met klein kinders

Al was dit net een aand was ons hartlik verwelkom en is alles aan ons verduidelik.

Ek sal Bushwhacked enigetyd aanbeveel. Dit is skoon en netjies en die mense is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nobuhle M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best getaway location for a well rested visit.

We received a warm welcome, a peaceful environment to get away. The room was clean and the service of top standard. Definitely a place to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald R
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation.

Family cottage was really good with stunning view. Owner is very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Ons het lekker gebly, kort grondpad om tot daar te kom, lekker bed en linne. Moet wel 'n huis deel met ander mense, een ingang en een gemeenskaplike kombuis, het my laat dink aan 'n backpackers set up. Ons kamer het sy eie badkamer gehad wat goed was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reingard K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reingard K
Enkelreisiger

The perfect luxury rustic bush hide-out.

I stayed in the small cottage. Cosy, quiet, panoramic view, easy to hike up the mountain or walk into town from your doorstep. Just perfect with everything you need in good quality and cared for, yet simple and nothing superfluous. Very friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornaggeriewe en lekker rustig.

Goeie en vriendelike diens ontvang vanaf die eienaar. Sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles T
Gesin met tieners

Really enjoyed the stay. If you love the Bush, definitely worth it.

Really enjoyed the stay. If you love the Bush, definitely worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwhacked se terugvoer

Thank you Charles.
It was lovely to host you and your family and we look forward to your next visit.
Warmest regards,
Catherine

Bushwhacked
Andre D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met tieners

Dit was skoon en netjies en het dit baie geniet.

Word aanbeveel vir die wat wil gaan rus in die laeveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en 'n pratige uitsig.

Ons het dit baie geniet om die nag daar te slaap op pad Swaziland toe. Die sonsondergang was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwhacked se terugvoer

Baie dankie!

Bushwhacked
Andrew V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was "relaxing".

Die uitsig was asemrowend en ons het baie lekker gebly. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco d - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco d
Enkelreisiger

Relaxing.

Loved the place. Just outside of town. Hosts were very hospitable and friendly. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

Het die plek gelove. Net buite die dorp. Baie vriendelik en gasvry. Beveel dit definitief aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Daan R

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam, maar die verblyf het ons teleurgestel.

Ons voel nie ons het waarde vir ons geld gekry nie. In die advertensie is die plekkie bekendgestel as 'n "Garden Cottage", maar toe ons daar kom sien ons die naam is "Skip's Shack" en die naam pas beslis beter. Daar is 'n baie goeie, groot bed in die plek, wat eintlik te groot is vir die vertrek sodat dit teen die muur staan en dit maak dit moeilik vir ouer mense om in en uit die bed te kom. Die afwerking laat veel te wense oor, al die venters het nie gordyne nie, party gordyne kan nie toemaak nie en die gordyne was heeltemal te lank en die some is met kopspelde vasgesteek. Die vloere is onafgewerkte sementvloere. Die badkamer se blinding het vasgehaak so 20 cm van onder af en enigeen kan van buite af inkyk. Die terrein was nie netjies nie en is nie baie toeganklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwhacked se terugvoer

Hi Judy,

Thank you for your constructive feedback, we will try to organize the room differently so that the bed can be accessed from both sides, and we have already remedied the curtains. The floors are not unfinished, it is a style, so we are truly sorry that it is not a style that you liked. We have repaired the bathroom blind, and as soon as I have time I will put a rail alongside the steps to make accessibility a bit easier. We do feel that we offer value for money but we do appreciate the helpful comments in your review.

Kind Regards,
Peter and Catherine

Bushwhacked
Will N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Will N
Saam met vriende

Gemaklik, skoon en gerieflik.

Die parkeerplek en tuin kan verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwhacked se terugvoer

Thanks for the input, we will make some alterations to improve matters.

Bushwhacked
Sara J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sara J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing, amazing views and friendly owner.

We had a great weekend at Bushwhacked, a very nice room with lots of light in a very relaxing setting with a great braai terrace and awesome view over Barberton and the valley. The owner was a great guy, very friendly and helpful. You have to be prepared to socialize a bit since the house is shared but that's what we signed up for and we met some nice people! I would definitely advise this place to a friend as a very relaxed and budget-friendly accommodation on the way to Swaziland or if you want to take some hikes around Barberton!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ligging en die eienaar se diens was goed.

Ons het lekker gesit en uitkyk oor die dorp. Aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisnetta L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisnetta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay in Mpumalanga.

We stayed at Bushwacked for 7 nights and traveled to surrounding areas, Nelspruit, Sabie, Graskop, all are in easy reach and just a short traveling distance of between 1/2 an hour to 2 hours, also went to Pilgrimsrest, just 2 and a half hours' drive. We had a wonderful holiday and enjoyed our stay which was very relaxed, peaceful and away from town, but still very close if you want to eat out or do some shopping. We had the most comfortable beds ever! It was lovely meeting our other housemates from all over the world, Brisbane, Switzerland and Netherlands. We will definitely stay here again if visiting the Lowveld again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Pete was extremely kind and helpful. I would recommend them to anybody looking for a peaceful and quiet stop over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Besigheidsreis

Baie oulike kamers. Skoon en netjies. Goed ingerigte kombuis.

Baie goeie waarde vir geld en die eienaar gaan uit sy pad om mens gemaklik te maak. Ons het 'n enkelkamer met twee beddens bespreek om te deel, maar omdat hy nog 'n kamer beskikbaar gehad het, het hy dit teen geen ekstra koste aan ons beskikbaar gestel. Nie geweet daar bestaan nog sulke diens in SA nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brommersplaas Plot 370, Baberton, 3701, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxOGQzNzQzLWJmMTAtNDNiYy1iOTNmLWU1NTlkYzE1YjBjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Plot 370 Brommers Farm Barberton 3701 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.800276010887 31.045250237512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem