Bushy Tail Boutique Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bushy Tail Boutique Bed & Breakfast is in die veilige, geslote woonbuurt van Kyalami Landgoed, 'n kort afstand vanaf Kyalami-renbaan, 3 km vanaf Virgin Active en 5 km vanaf Mall of Africa.

Verblyf is beskikbaar in 2 gastesuites, elk met slaapplek vir 2 volwassenes en is individueel versier en gemeubileer. Elke kamer het 'n volledige en suite-badkamer, platskerm-TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi word voorsien. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit by die tarief.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bushy Tail Boutique Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false