LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushy Tail Boutique Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+19

Bushy Tail Boutique Bed & Breakfast

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Bushy Tail Boutique Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rianne M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry ontvang, veilige omgewing, baie goeie waarde vir geld.

Baie dankie Brenda en Piet vir die vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gebly, baie tuis gevoel en lekker gekuier. Ons reis dikwels en Bushy Tail is een van die heel beste plekke om te oornag.

Heidi V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly, dit was lekker, veilig en perfek geleë.

Perfek geleë, veilig en baie gemaklik. Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Louis M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Dit was baie aangenaam om by Bushy Tail te oornag en baie lekker geslaap in die veilige area.

Liza Y - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza Y
Besigheidsreis

Ek het baie welkom gevoel.

Die verblyf is spog gehalte, uiters netjies en veilig. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het heerlik gebly.

Bernard K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard K
Besigheidsreis

Amazing hosts, accommodation and location.

Super friendly hosts, cool bar inside, nice relaxed vibe inside and outside. 6 stars for me!

Anmarie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmarie S
Saam met vriende

Veilig en gerieflik.

Veilig en gerieflike verblyf. Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld.

Hendre L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre L
Besigheidsreis

Uitstekend.

Briljant, gesellig en baie waarde vir geld. Die gashere was baie tegemoetkomend en besonders goed geleë vir Kyalami-funksies.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

Brilliant, cozy and great value for money. The hosts were very accommodating and exceptionally well-placed for Kyalami functions.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christelle J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J
Enkelreisiger

Bederf.

Uitstekende gasvryheid in 'n luukse omgewing en baie ekstra comforts.

Sune M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune M
Saam met vriende

Baie vriendelike gasvrou en het Baie welkom gevoel.

Dit was Baie lekker om daar te bly, was baie vriendelik verwelkom en het baie tuis gevoel. Die ontbyt was vreeslik lekker en het dit baie geniet.

Louise-marí D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise-marí D
Besigheidsreis

Mens voel tuis.

Ek het met die instapslag reeds tuis gevoel. Die gastekamer het alles gehad wat ek benodig, klein yskas, ketel en koffiemasjien, mikrogolf, en suite badkamer, ruim kamer. Die ontbyt was daagliks 'n bederf. En ek het ook nie vir 'n oomblik onveilig gevoel nie. Sal beslis weer by Bushy Tail B&B aanbly wanneer ek weer in die omgewing is, en sonder twyfel aanbeveel.

Nina V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V
Enkelreisiger

Die eienaars is baie vriendelik en die koffie was heerlik!

My ervaring was baie goed. Die inkloktyd was laat genoeg vir iemand wat vir besigheid reis en die eienaars was baie verwelkomend. Pragtige dekor en lekker koffie was ‘n bonus.

Riaan N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Besigheidsreis

Uitstekend.

Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Ek het baie lekker gebly by Bushy Tail.

Theuns B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Enkelreisiger

Wonderlik.

Skoon, netjies en baie vriendelike mense.

Dawie K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mini Sun City sonder die prys en sommer lekker naby. Lekker wegbreek.

Baie vriendelike mense en beleefd.

Jaco H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n stunning plek, baie dankie Brenda. Julle sal ons weer sien as ons in daai rigting beweeg.

Sien sterre.

Bushy Tail Boutique Bed & Breakfast's terugvoer

Julle is enige tyd welkom by ons Jaco. Dankie vir die rating

Bushy Tail Boutique Bed & Breakfast
Elbie C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie C
Gesin met tieners

Die akkommodasie was in alle opsigte heelwat beter as verwag. Ek sal voortaan net daar wil bly indien ek akkommodasie in Kyalami area soek.

Kamers is ruim en groot. Baie netjies. Ontbyt is fantasties. Voel baie veilig in die kompleks en mense is baie vriendelik en hulpvaardig.

Marone S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marone S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring!

Brenda en Piet het ons met ope arms verwelkom en was wonderlike gashere! Ons sal definitief weer daar oorslaap en die ontbyt was heerlik!

Johanna V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, fantasties, fantasties!

Die wonderlikste en vriendelikste ontvangs. Die eienaars het regtig baie moeite gedoen en alhoewel als so luuks en mooi is was die huislikheid en warmte van hierdie gastehuis vir seker die rede hoekom ons weer en weer daar sal bly. Baie veilig, ontbyt was heerlik en vars. Baie baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd by julle.

Annette L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Alles wat jy nodig het vir ‘n baie aangename verblyf.

Thabang B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hosts are very friendly and welcoming.

Very clean and good value for money.

Thandi N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Wow, it was wonderful. Brenda and Piet are very welcoming. Definitely going back.

Suritha P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suritha P
Saam met vriende

Veilig. Modern. Fantasies.

Heerlike gesonde ontbyt en baie lekker beddegoed.

Arina H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super tevrede.

Brenda het ons vriendelik ontvang. Die kamer was verskriklik netjies en baie gerieflik. Sal die verblyf vir almal aanbeveel en definitief weer daar oornag.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ascotweg 13, Kyalami Landgoed, Johannesburg, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 15
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fTjjF5kPGzkrQJVKif0Yj18it6b9BUVw37kUCCOxfpbwdijE2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 13 Ascot Road Kyalami Estates 1684 Gauteng 086 999 0018 06:00-20:00 10:00 -25.988697566636 28.077641202014
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!