Business and Holiday Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Frame Ace Business and Holiday Accommodation bied selfsorg- en oornagverblyf in Oakdale, Bellville, net 10 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af, 20 km van Kaapstad se middestad af en 10 km van Durbanville se wynroete af.

Dit bestaan uit gemeubileerde selfsorgkamers wat deel van die hoofhuis vorm. Elke kamer het 'n aparte ingang en privaat badkamer en beskik oor die nodige geriewe. WiFi en koffie- en teemaakgeriewe is ingesluit.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis, eetkamer, sitkamer en biblioteek met 'n kaggel en DStv. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek, van die straat af, word voorsien.

Die kamers is op dieselfde perseel as die instansie genaamd "Home is Where the Art is" geleë en sluit in Frame Ace Art and Décor, 'n raamwinkel, kunsgalery met 'n rustige tuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Business And Holiday Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 R536 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false