Businessburg Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Businessburg Hotel bied sakpasverblyf in Johannesburg se SSK. Die hotel is ideaal vir gaste wat naby die stad se sake- en ontspanningsgeriewe wil wees.

Verblyf word in 43 eenders versierde kamers gebied. Die kamers het matte, en beskik oor ’n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens of ’n dubbelbed. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en TV met sekere DStv-kanale.

Gratis WiFi is beskikbaar in die publieke areas van die hotel. Wasgoeddienste kan ook gereël word teen ekstra koste. Daar is parkeerplek op die straat. Die hotel is naby Parkstasie, Carlton Centre, Park Central en Johannesburg Mall.

Die Soccer City FNB Stadion is sowat 10,5 km weg en O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 22 tot 25 km van die hotel af.

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Xhosa

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Businessburg Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R378 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]