LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Butler Mansion | LekkeSlaap
+65

Butler Mansion

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbossingel 34, Plattekloof 3, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Butler Mansion is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in Plattekloof geleë en bied luukse verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of vir vakansiegangers.

Die verblyf bestaan uit 2 en suite-slaapkamers wat elkeen met 2 enkelbeddens (dubbelbed beskikbaar op versoek) met 'n stort, toilet en 'n wasbak ingerig is. Geriewe sluit 24 uur-spysenieringsdienste (teen addisionele koste), vinnige, onbeperkte WiFi en 'n TV. Hierdie kamers sluit 'n kontinentale ontbyt in.

Daar is ook 'n selfsorg-eenheid (woonstel) beskikbaar met sy eie ingang, lugversorging, badkamer met stort, wasbak en toilet, onbeperkte vinnige WiFi, wasmasjien, tweeplaatstofie, 'n yskas en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n toesluithek is ook beskikbaar.

Albei eenhede kan ook saam bespreek word op versoek en bied dan slaapplek vir 10 gaste.

Baie goeie koffiewinkels en restaurante is minder as 3 minute se ry weg.

Butler Mansion is 2 minute se ry van Panorama Mediclinic Hospitaal af en ook baie naby Plattekloof Village met sy bekende restaurante en winkels. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 20 minute se ry weg afhangende van die verkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Suikerbossingel 34, Plattekloof 3, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbossingel 34, Plattekloof 3, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAySXJuMz9yX1vrbO9ivSqiI3OUW9e53BGf28EJdsvf1UHsJh0KC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 34 Suikerbos Crescent Plattekloof 3 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.87085 18.57848
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!