LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Selfsorg in Kimberley

Butlersrail @ Butlershaven farm   Prime picks icon.

Prime picks icon.

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Butlershaven plaas, N12 Suid, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Butlersrail @ Butlershaven-plaas bied kenmerkende verblyf in 'n pragtig gerestoureerde Drakensberg-treinwa in Kimberley. Hierdie verblyf bied ruim en gemaklike oornagverblyf, perfek vir 'n klein gesin, 'n groep vriende of reisigers wat verblyf met karavane en sleepwaens benodig.

Die trein bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Daarbenewens sluit die verblyf 'n eetarea met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste en 'n TV met DStv in.

Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan 'n privaat braai-area met buitesitplek geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Joseph J
Gesin met tieners
5.0
Great place to stay and the hosts were friendly and helpful! We really enjoyed our stay at Butlersrail. The train carriage was authenti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Diane G
Saam met lewensmaat
5.0
Most enjoyable stay. The stay was very pleasant and unique. We only had an overnight stop. Fortunately, it was a beautiful evening so w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Simen A
Saam met lewensmaat
5.0
Kimberley se trein - klim op die wa! Uitstekende verblyf vir reis tussen Gauteng en Wes-Kaap. Nostalgiese ervaring op trein. Heerlike braaipak en byko...
Sien meer
Aug 2026
Sidney A
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and relaxing. What a wonderful stay, lovely place, well kept and clean. Nice experience staying on a refurbished railway coac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Antonie S
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en rustig. Baie lekker gebly. Alles is netjies en 'n rustige atmosfeer. Het veral die bonfire ook baie geniet.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Butlershaven plaas, N12 Suid, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Butlersrail @ Butlershaven farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Butlershaven plaas, N12 Suid, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81ba4f51ba667f18a116798d5c530eaaba06c5e287f98d87914d9e003a19101171d02a9254053d0e1428bb861078474b3499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 85 5 1 5 Butlershaven plaas N12 Suid 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.907028148745 24.677311331034
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang