LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Butskop | LekkeSlaap
+9

Butskop

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 221, Brenton on Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Butskop is geleë in Brenton On Sea, 'n skiereilandjie in die Indiese Oseaan naby Knysna in die Wes-Kaap. Ons instansie werk met sonkrag, so jou verblyf is glad nie ten koste van die planeet nie.

Butskop is 'n goed toegeruste tuinwoonstel. Die woonstel maak gebruik van sonkrag, so daar is altyd ligte, 'n TV en DStv. Die eenheid bestaan uit 'n ruim oopplan-leefarea met kombuis, 'n slaapkamer en aparte badkamer. Die ingang lei na 'n veranda met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Daar is twee gerieflike stoele waar jy vir die see kan sit en kyk. Ons bied veilige parkeerplek op die perseel.

Dit is 'n lieflike, stil omgewing en die unieke Blouvlagstrand is net 4 minute se stap van die woonstel af. Dolfyne, moordwalvisse en walvisse word gereëld hier gesien. Knysna is ook bekend vir sy uitstekende gholfbane en uitstekende restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Butskop sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Butskop
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Da Gama-straat 221, Brenton on Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Butskop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 221, Brenton on Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5YzRiNWYzLTQ1ZGYtNGRiMC1hN2M3LTNjOTA2NmM4OWY4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 221 Da Gama Street Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.07259637802 23.023465795107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!