Brenton-on-Sea Akkommodasie by Butskop | LekkeSlaap
+9
+9

Butskop

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Butskop
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lizinda C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizinda C
Enkelreisiger

Everything was on point, I was thoroughly impressed with Butskop and will return there if I happen to need to re-visit the area.

The solar system was a nice touch for the load shedding. A Butskop sign on the main house or gate will make directions straight forward, also guest should ideally access Butskop from Tuna road off of President Swart and rather not Da Gama.

Monique V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon.

Privaat en gemaklik. Plek is presies soos op die foto.

Butskop's terugvoer

Thanks so much for your reply, we really appreciate it.

Kind regards, Zita and Peter.

Butskop
Bosman P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bosman P
Gesin met klein kinders

Super gerieflik en goed toegerus. Die ideale vakansieverblyf vir 'n gesin met klein kinders.

Ons het ons tyd by Butskop vreeslik geniet. Was net vir 2 nagte daar maar sal daar kan bly vir 3 weke. Naby aan die strand en restaurante met alles in die eenheid wat jy nodig het. Die vriendelike Zita en Pieter laat mens baie welkom voel.

Butskop's terugvoer

Thank you!

Butskop
Joop B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joop B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en perfek geleë.

Peter en Zita is uitstekende gashere. Die akkommodasie is vars en skoon en uitstekend geleë van die strand en restaurant.

Butskop's terugvoer

Thanks so much for your review

Butskop
Angus M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and comfortable. Owners are friendly and helpful. Fantastic. Thank you.

See stars.

Catherine W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, so nice to hear the sea from the room.

Perfect location to wander down to the sea or restaurants. Comfortable and big unit with a lounge area if the weather is too bad to sit outside.

Butskop's terugvoer

Thank you so much, we really appreciate it. Zita and Peter

Butskop
Cisca B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was alles en selfs meer as wat ons verwag het om 'n spesiale verjaardagnaweek te vier.

Ons het so lekker by Butskop gebly, dat ons beslis weer daar sal bespreek! Baie huislik, keurig gemeubileer, lekker see-uitsig, baie privaat en super netjies.

Ben C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Ons het heerlik gekuier. Die woonstel is baie netjies en skoon. Genoeg privaatheid. Stapafstand vanaf twee strande. Sal beslis weer besoek. Pieter en Zita, dankie vir 'n heerlike vakansie.

Vicky G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Butskop is like a second home!

We loved Butskop. Zita and Pieter made us feel so welcome. The unit is beautifully decorated with every amenity you can think of - beautiful white linen, lots of towels, a perfect little kitchen to prep meals in if you don't want to go out. And some special little touches too, like a bottle of wine! We will definitely be back!

Gerhard T - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was met ope arms ontvang en het dadelik welkom gevoel!

Dit was regtig baie baie mooi en het glad nie in die pad gevoel van enige iemand nie. Dit was baie baie lekker skoon en netjies sal enige tyd weer terug gaan! Die beste 2 dae se verblyf in 'n lang tyd ─ skoon en netjies en veilig!

Annette C - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename tydjie in baie netjiese eenheid.

Ons het heerlik gebly in Butskop. Baie mooi uitsig vanaf eenheid.

was R750
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R750
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 221, Brenton on Sea, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5YzRiNWYzLTQ1ZGYtNGRiMC1hN2M3LTNjOTA2NmM4OWY4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R525  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4.8 221 Da Gama Street Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.07259637802 23.023465795107
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za