Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Butterfly House

Butterfly House
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat ons in 'n residensiële area geleë is en dat geen geraas toegelaat word nie. Marloth Park is nie 'n partytjie-venue nie. Gaste moet asb. die rustigheid van die area ten alle tye respekteer. Geen partytjies, harde musiek/enige musiek en geraas word op die perseel toegelaat nie. Ons respekteer ons bure se regte. Rook is verbode in die huis.

Hou asb. by die reëls van die huis en wees gewaarsku dat indien die reëls nie nagekom word nie, nadat gaste gewaarsku is, hulle gevra sal word om te vertrek sonder enige terugbetalings.

'n R500 terugbetaalbare deposito is betaalbaar. Die deposito sal net terugbetaal word indien die huis in 'n aanvaarbare toestand gelaat word (was van skottelgoed ingesluit) - met geen skade aan die venue, eetgerei, breekware, linne en meubels nie.

Geen troeteldiere word in Marloth Park toegelaat nie.

Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke, DStv-dekodeerder en -slimkaarte bring.

* Daar is slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste per bespreking (kinders ingesluit). Indien hierdie reël nie nagekom word nie sal jy gevra word om die perseel te verlaat sonder enige terugbetalings.
* Ons voorsien nie swemhanddoeke nie - net badhanddoeke, so bring asb. jou eie swemhanddoeke.
* Rook is verbode in Butterfly House - respekteer asb. hierdie versoek - geen terugbetalings sal gedoen word as die huis na rook ruik nie.
* Troeteldiere word nie in Marloth Park toegelaat nie.
* Butterfly House se eienaars neem nie verantwoordelikheid vir enige beserings, dood, diefstal, of skade aan persoonlike eiendom van gaste terwyl hul die geriewe gebruik nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Butterfly 1854, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyY2I3NDRiLTlmZmQtNGQ1Yi1iYjczLWIwODhhZjU3Y2EzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 60 5 1 5 Butterfly 1854 Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.339613331208 31.777777813492