Butterfly Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Butterfly Place is 'n unieke, privaat selfsorgwoonstel teen 'n privaat gesinshuis in Bergvliet. Dié stil woonbuurt is gemáák vir besoekers wat Kaapstad en die omgewing wil verken.

Butterfly Place het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het ingeboude kaste, 2 stoele, en 'n platskerm-TV. En die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met 2 stoele.

Nog 'n bed is beskikbaar op versoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Butterfly Place sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Butterfly Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]