LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buttons Too | LekkeSlaap
+18

Buttons Too

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Buttons Too
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Theresa M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa M
Gesin met tieners

Baie gerieflike verblyf by Buttons Too.

Ons het heerlik gebly in die volledig toegeruste eenheid.

Gert B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Ron is 'n gawe gasheer. 'n Waaier sou gehelp het vir die hitte.

Ons het lekker gebly.

Buttons Too's terugvoer

Hi Gert,

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Jou opmerking oor die waaier is met dank ontvang en daar is reeds daaraan voldoen.
Ek vra om verskoning dat ek nie self daaraan gedink het nie want die afgelope tydjie is dit ontsettend warm hier op Despatch.
Ek kon vir julle die waaier gegee het wat ons gebruik as ek net daaraan gedink het.
Ons is baie bly dat julle steeds lekker by ons gekuier het.

Vriendelike groete,

Ron en Barbara

Buttons Too
Edith A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith A
Gesin met klein kinders

Awesome.

Dit is 'n baie rustige area. Ons is ontvang met oorvloed van vriendelikheid. Sal beslis weer daar gaan afpak as ons in daai omgewing is.

Buttons Too's terugvoer

Hi Edith,

Had no choice but to treat you well. Afraid of your "lil Ninja" Just joking!!! ;-) But jokes aside you can, and I am certain that you are, be very proud of her. Wow! at age nine, springbok colours in karati!!!

And it was great chatting to you about my old hometown and Barbs' Graaff-Reinet.

We are looking forward to your next visit.

God bless,

Ron and Barbs

Buttons Too
Amelda V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda V
Saam met vriende

Excellent.

Our host was so friendly and made us feel at home, enjoyed all his kitties. Almost felt like we were visiting family. We wish them all the best and will definitely stay there again should we ever go there.

Buttons Too's terugvoer

Dear Amelda,

It was great having you guys here even if it was for only one night. You definitely need to chat to your friends and relatives here in Despatch and tell them to hurry up and arrange another birthday party!

Also, thanks for leaving the unit so spotlessly clean! You really are model guests!

Blessings,
Ron and Barbs

Buttons Too
Angelique E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique E
Gesin met tieners

Bekostigbaar, en baie lekker no hassle verblyf.

Die eienaar, Ron Reynolds, het ons dadelik baie welkom laat voel en uit sy pad gegaan om ons tegemoet te kom met erge "load shedding" wat buite sy beheer was. Hy't ons verskaf met gasstofie, lampies, kerse, ens. Dit was hoog op prys gestel. Ons het baie lekker gebly. Kids het Wi-Fi gelove wanneer daar krag was bygesê. Ons het baie lekker daar gebly. Heerlike sjokolade, rusks en moerkoffie was ook verskaf. Dankie Ron, vir die pragtige CD. Die man kan sing ook. Man of many talents.

Buttons Too's terugvoer

Dear Angelique,

Thank you so much for the wonderful review. Actually, Barbs made me read it outside. She said that if I read it inside I would never get through the doors again! Jokes aside, you guys were without a doubt perfect guests and your daughter kept the Buttons reputation high - ee only accommodate winners! And you are indeed winners!

Blessings,
Ron and Barbs

Buttons Too
Louise O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O
Gesin met klein kinders

Very hospitable service! We were greeted with a lovely spaghetti bolognese meal when we arrived.

Wonderful and hospitable service. We were even greeted with a warm spaghetti bolognese when we arrived. Kind, warmhearted people. Accommodation was spotlessly clean.

Buttons Too's terugvoer

Hi Louise,

So nice of you to give us a 5-star rating. We try our very best to lie up to our motto: 5-Star Service @ 1-Star Rates and the spaghetti was only a pleasure. Both Barbs and I believe that when you have been on the road for a long time you are too tired to want to cook and usually you've had enough pies and take-aways by then, so a meal on the house is the least that we can do. The fact that it was hubby's favourite, well that was just luck!

Please come again.

Blessings
Ron & Barbs

Buttons Too
Hester K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K
Besigheidsreis

Gerieflik.

Gerieflik. Aangename mense.

Buttons Too's terugvoer

Beste Corrie,

Baie dankie vir die goeie terugvoer en ook vir jul lekker gesels. Julle is almal 5-ster gaste wat altyd welkom sal wees by Buttons.

Groete,
Ron en Barbs

Buttons Too
Hugo S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en vriendelik, jammer was net so kort.

Diens was baie goed, niks was te veel moeite, veral toe ons laat geland het was hulle bereid om ons te ontvang na-ure. Ons sal definitief weer daar gaan bly, dis nou waarde vir geld.

Elize H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Gevoel soos om by jou eie huis te wees!

Buttons Too's terugvoer

Hi Elize,

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dis 'n riem onder die hart om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het. Julle was so besig met die reelings vir die troue dat julle skaars grond gevat het en ek glo dat Sondag se bietjie terugstaan en ontspan was welverdiend.

Vriendelike groete,

Ron en Barbs

Buttons Too
Henry T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry T
Enkelreisiger

Skoon, netjies en vriendelike gasheer/-vrou wat uit hulle pad gaan om jou verblyf aangenaam te maak.

Puik diens en ondersteuning selfs buite die standaard gastehuis-dienste.

Buttons Too's terugvoer

Hi Henry, kan net jy wees wat so 'n goeie resensie vir ons gegee het. Jy verdien beslis van die tuisgemaakte varkwors en boerewors.
Groete,
Ron

Buttons Too
Rowena K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Puik, baie gasvry, netjies en skoon.

Buttons Too's terugvoer

Hi Rowena,
Thanks so much for the very nice review. We try our best to give 5-Star service at 1-Star rates.
Blessings,
Ron and Barbs

Buttons Too
Kevin P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was ons tweede keer by Buttons. Absoluut wonderlik.

Buttons Too's terugvoer

Baie dankie, Kevin en Susan.
Die Here seën ons waarlik met gaste soos julle. Geniet die res van julle vakansie en ry veilig.
Tot weer siens
Groete
Ron en Barbara.

Buttons Too
Amanda H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie goed ontvang. Stil en rustig. Mooi skoon en netjies. Ons het eers vier uur die oggend ingekom en daar was geen problem daarmee, alhoewel ons stil was.

Buttons Too's terugvoer

Goeiedag Amanda,

Baie baie dankie vir the uitstekende terugvoering. Ons is baie bly dat julle ons ou plekkie geniet het. Ons probeer om ons leuse te volstaan. Baie dankie vir die mooi skoon toestand waarin julle die woonstel gelaat het. Dit is ietwat buitengewoon, daarom kan ek vir julle uitstekende gaste noem, en voluit 5-sterre toeken.
Baie groete,
Ron en Barbs

Buttons Too
Samonique N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samonique N
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit was baie lekke om daar tuis te gaan. Dit voel letterlik soos jou tuiste. Baie goeie diens en die gasvryheid onbeskryflik. Ek sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Buttons Too's terugvoer

Ai Samonique, ons is baie bly dat julle hier so tuis voel en sien daarna uit om julle weer en weer welkom te laat voel in jul "home from home" in Despatch.
Baie dankie en seënwense,
Ron & Barbs

Buttons Too
Hilgarth K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilgarth K
Gesin met tieners

Vriendelike diens, netjiese plek.

Ons was as gesin in Depatch vir 'n troue. Buttons was naby die onthaal. Baie gawe eienaars en netjiese eenheid met alles wat ons nodig gehad het.

Buttons Too's terugvoer

Hi Malinda,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering met bate van jul tydjie by ons. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang en ons sien julle graag weer.
Baie groete, seënwense, Ron en Barbs.

Buttons Too
Leon T - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon T
Gesin met tieners

Baie gerieflik en skoon.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Gratis WiFi was baie welkom, so ook die volledige DStv. Baie skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly.

Buttons Too's terugvoer

Hi Leon, baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Dit is 'n riem onder die hart dat ons nog 'n tevrede familie kon akkommodeer. Uit eie ondervinding, na meer as 25 jare op die pad, het ons geleer wat alles nodig is en ons het ons uiters bes probeer om in alles te voorsien wat ons gaste se verblyf meer aangenaam en gemaklik sou maak. Die gratis Wi-Fi en volle DStv is maar deel daarvan, nes die wasmasjien, waspoeier en versagmiddel ensovoorts. Dankie dat julle by ons oornag het en dit is ons opregte hoop dat dit nie die laaste keer sal wees nie. God seën, Ron en Barbs.

Buttons Too
Annatjie H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, en vriendelike eienaars.

Lekker gebly. Skoon en netjies. Gawe eienaars. Hulle loop beslis die ekstra myl.

Buttons Too's terugvoer

Hi Annatjie,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons probeer om by ons leuse te bly: "Vyf-Ster Diens @ Een-Ster Tarief" En dis mense soos julle wat dit so lekker maak om in die akkommodasie bedryf te wees.

Vriendelike groete,
Ron & Barbara

Buttons Too
Lente W - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lente W
Saam met vriende

Aangenaam, vriendelik en gasvry.

Van die ontvangs totdat ons vertrek het was alles baie aangenaam. Baie dankie. Indien ons weer in daardie rigting is sal ons weer daar aandoen! Dankie vir mooi musiek!

Buttons Too's terugvoer

Hi Lente,
Baie dankie vir die mooi woorde, en julle is altyd welkom; veral my ou maatjie. En volgende keer moet hy beslis 'n duik in die swembad geniet!
Blessings,
Ron en Barbs

Buttons Too
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Wepenaar-straat 8, Heuwelkruin, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv55EnYiUY233tYwdlpYW0hizQrFjnymcO3R4TAmrzORFHn76zE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 8 Louw Wepener Street Heuwelkruin 6220 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.804765 25.468813888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!