Despatch Akkommodasie by Buttons Won | LekkeSlaap
+11

Buttons Won

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 120 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Buttons Won
Prys is vir 'n maksimum van 4 gaste per nag per eenheid.
Belasting en Ekstras

Indien jy 'n volle Engelse ontbyt wil hê, sal dit R55 per persoon kos. (Vaste spyskaart)
Indien jy aandete wil hê, sal dit R100 per persoon kos. (Vaste spyskaart)
Landlyn-oproepe kan teen gewone Telkom-tariewe plus 10% gemaak word.
Skoonmaakdienste word nie by die tariewe ingesluit nie, maar is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Daar is 'n verpligte breekskadedeposito van R500 met aankoms betaalbaar, dit sal terugbetaal word met vertrek of so gou as moontlik na jou vertrek, afhangende of daar enige iets vermis, gebreek of beskadig was.
Bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
Die uitstaande balans moet met aankoms in kontant betaal word.

Indien die eenheid in 'n baie vuil toestand gelaat word, word dit aan die diskressie van die bestuur oorgelaat om te besluit of die toestand van die eenheid as "skade" gesien kan word en 'n minimumskoonmaakfooi van R150 sal gehef word en afgetrek word van die breekskadedeposito.
Let asb. dat die swembad tydelik buite werking is omdat erge waterbeperkings die watervlak van die swembad so laag laat daal het dat dit waterfiltrering verhinder.
geen groter groepe sal oorweeg word nie.
geen partytjies of funksies mag hier gehou word nie.
Harde geraas word nie toegelaat nie en gaste wat hierdie reël verontagsaam sal nie toegelaat word om aan te bly nie, maar sal die perseel onmiddellik moet verlaat.
Geen terugbetaling sal in hierdie geval gemaak word nie en die breekskadedeposito sal verbeur word.
Kuiergaste word toegelaat net vir 'n besoek aan die inwonende gaste. Tydens hul besoek is kuiergaste die verantwoordelikheid van die gas wat bespreek het en sal onderhewig wees aan dieselfde reëls.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Wepener-straat 8, Heuwelkruin, Despatch, 6200, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljMzZiNzAzLTBkZmQtNDlmYi1iYzkyLTJlZjMwYWNiYTc3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 8 Louw Wepener Street Heuwelkruin 6200 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.804765 25.468813888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za