Upper Gardens Akkommodasie by Buxton Villa | LekkeSlaap
+23

Buxton Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buxton-laan 50, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Buxton Villa is in die hartjie van die Kaapse middestad geleë. Die stad is bekend vir sy natuurlike prag, hawens en ikoniese bakens soos Tafelberg en Kaappunt. Buxton Villa bied die ideale wegbreekplekkie vir paartjies, groepe of gesinne wat op soek is na 'n luilekker vakansie.

Die eenheid bied slaapplek vir 10 mense. Die villa het 3 slaapkamers met 3 badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid bied ook 'n moderne kombuis, eetarea, leefarea en speletjieskamer, sowel as 'n alarmstelsel, plaaslike telefoon, faks- en e-pos-geriewe, 'n TV, DStv, DVD-speler, kluis, haardroër, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en lugversorging. Buite is daar 'n onthaalarea met ingeboude braaigeriewe en 'n pizza-oond.

Die villa bied ook 'n privaat tuin, toesluit-dubbelmotorhuis met 'n afstandbeheer, parkeerplek van die straat af, 'n swembad, baba-oppasdiens op versoek, daaglikse skoonmaakdiens en 'n restaurant-aflewerdiens.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in: plaaslike winkels, begeleide toere, bergroetes, strande en die V&A Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Buxton-laan 50, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buxton-laan 50, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3MzliNjU5LWIxNTctNDU5OS05NTc4LTFjYjJlODM5MmI1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 900  per nag (plek vir 10) 50 Buxton Avenue Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.94056 18.40785
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za