BuzzzBee
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinghy-weg 15, Dalpark Uitbreiding 1, Brakpan, 1541, Gauteng
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
BuzzzBee is in Dalpark, Brakpan geleë en bied verblyf aan sakereisigers, oornaggaste en familiebesoekers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Dis sowat 3 km vanaf die N17 en Carnival City.
Die verblyf beskik oor 2 houtkothuise met slaapplek vir 2 en 3 gaste. Safari beskik oor 'n slaapkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n driekwartbed in die leefarea. Linne, toiletware, handdoeke en pakplek is beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n slim-TV met OpenView-kanale. Safari het sy eie hek en 'n parkeerplek met 'n lig wat met sonkrag werk.
Sunflower beskik oor 'n slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, toiletware, handdoeke en pakplek is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n slim-TV met OpenView-kanale.
Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Dinghy-weg 15, Dalpark Uitbreiding 1, Brakpan, 1541, Gauteng
Sien meer verblyf in DalPark Brakpan Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinghy-weg 15, Dalpark Uitbreiding 1, Brakpan, 1541, Gauteng
- Geen kinders onder 10