LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by BuzzzBee | LekkeSlaap
+19

BuzzzBee

Selfsorg
Safari
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Safari beskik oor 'n slaapkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n driekwartbed in die leefarea. Linne, toiletware, handdoeke en pakplek is beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n slim-TV met OpenView-kanale. Safari het sy eie hek en 'n parkeerplek met 'n lig wat met sonkrag werk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.

Huisreëls

Let wel dat daar honde op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunflower
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Sunflower beskik oor 'n slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, toiletware, handdoeke en pakplek is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n slim-TV met OpenView-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.

Huisreëls

Let wel dat daar honde op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinghy-weg 15, Dalpark Uitbreiding 1, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa16ea0b33261bdd025c366514537e8449993ae397ad9b88d99d5df4b011a9f1eef158d69a9228c44028d64096e9cf0686c8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 15 Dinghy Road Dalpark Extension 1 1541 Gauteng 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -26.276652983982 28.324596784604
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem