By Design Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Renee S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Cosy and perfect for our business stay. Clean, comfortable and exactly what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie J
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

Pragtige, rustige en veilige area, mooi huis en jy hoor die see! Ek en my suster het baie lekker gebly. Daar was 'n paar haakplekke, maar dit was baie vinnig uitgesorteer. Enigste nadeel vir ons, was dat daar 'n TV was, maar ons kon dit nie gebruik nie aangesien dit outdated was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Gesellig, privaat en waarde vir geld. Dit was die ideale wegbreek na 'n lang dag van werk. Skoon, netjies, gesellig en 'n lekker private braai-area. Die kaggel in die huis was baie welkom met die klompie winderige en koue dae wat ons beleef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Beste gesinsvakansie. Die area is rustig en die huis het alles wat 'n mens kan nodig kry. Die eienaars is baie hulpvaardig. Ons sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

A wonderful relaxing weekend getaway! Beautiful accommodation and surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf
5.0
Feb 2021

Great house, great service. Booking process and communication with the owner was seamless and quick. The owner and rental agents was extremely helpful and always friendly before, during and after our stay. We were 6 adults and 2 kids and everyone had a great time. The house was very clean and had everything we needed for our weekend stay. The braai area in the courtyard is where we spent most of our time when we were home. The table easily accommodated the entire group with room to spare. The area is slightly protected from the wind which was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petri G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2021

Mooi en lekker rustig, perfek vir 'n wegbreeknaweek of langer. Loopafstand na die hoofstrand. Veilig vir die kinders. Baie lekker kuierhuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Jan 2020

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
By Design Cottage
Thank you for your comments, Cindy. We've just got an extra fridge/freezer after you mentioned it to us. Thanks for bring great guests.

Leigh Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

'n Ongelooflike tuiste. Hierdie huis is karaktervol. Dit maak jou deel van die gesin voel en wanneer jy uitklok mis jy die warmte van die huis. Dit is die perfekte ligging vir 'n kort wandeling na die mooiste baai in Afrika.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
By Design Cottage
I am so happy you enjoyed our home. You were great guests!

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Fantastiese ligging, stapafstand van die see via private ingang vanaf oord. Lekker ruim en gesellige leefhuis met 'n binnenshuise kaggel wat fantasties werk! Dit het katte en honde gereën toe ons daar was! Troeteldier-vriendelike binnehof met gras en sement, baie lekker gewees vir ons 2 hondjies. Heerlike bed in die hoofslaapkamer! Die huisie het onderhoud nodig: Die voordeur se knop het uitgeval, seker a.g.v roes. Die dame by die verhuringskantoor het iemand gestuur om dit reg te maak, maar dit het die volgende dag weer uitgeval. Ook die buiteligte se skroewe moet vervang word. Was heerlik om te kon strand toe stap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
By Design Cottage
So happy you enjoyed your stay, Leon. Come again soon! You're right about the rust as fast as we fix things, another thing gives in to the vicious sea air, but we keep at it. We now see it as rust-ic charm.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Murex and Chlamys Streets, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMDkwZDA5LTM1ZmMtNGRiMy04MzQ0LWJkNGM3NTRkNWJhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 12 mense 15 5 1 5 Corner of Murex and Chlamys Streets Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.789444215738 20.042269080877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang