Strand Akkommodasie by By di C - Melkbaai | LekkeSlaap
+10

By di C - Melkbaai

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 de Mardt Straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

By di C - Melkbaai is net 2 km van die see en Somerset Mall af. Die naaste Spar, spreekkamers, apteek, drankwinkel ens. is net 500 m van By di C - Melkbaai af.

Selfsorg-eenheid met 2 kamers: die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die een kamer het 'n volledig toegeruste kombuishoekie. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin wat bestaan uit 2 volwassenes en 2 kinders.Volledige DStv, braaigeriewe, WiFi en 'n kluis word voorsien.

Konsulteer gerus die inligtingsboek as jy op 'n uitstappie na die Moederstad wil onderneem. Die boek bevat 6 fantastiese idees vir daguitstappies. By di C - Melkbaai kan ook 'n toer na Helderberg-plaas reël as jy hou van stap en bergklim. 'n Motorhuis is beskikbaar vir jou motor.

Gaste keer gereeld terug omdat hulle so lekker hier bly!

Slaapplek

’n Bespreking by By di C - Melkbaai sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir By di C - Melkbaai
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 6 de Mardt Straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink By di C - Melkbaai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 de Mardt Straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhY2IxNDI2LWE2MmMtNDhjNi05MjRjLWIxOWJjMTVjZWRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 6 de Mardt Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0989099 18.83605
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za