By die Baai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

By die Baai is in die gewilde Beacon Point in Mosselbaai geleë. Dié seefront-woonstel op die grondvloer bied verblyf in 3 slaapkamers en 2 badkamers.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Albei die badkamers het 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv.

Die leefkamer lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Vanaf die stoep kan gaste lieflike uitsigte oor die see geniet. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Die woonstel is net 2,2 km vanaf die Pavillion-swembad en 1,1 km vanaf Die Poort-getypoel wat omring word deur verskeie restaurante en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by By die Baai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na By Die Baai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]