Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By die Baai

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir By die Baai
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Louis C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik gewees.

Baie lekker gebly. Andre is great mense en baie vriendelik. Grondpad is sleg. Van Springbok vat pad deur Komaggas. Baie mooi pas en berge. Sal vir seker weer soontoe gaan. Het baie lekker gebly. Ek beveel Rooi Spinnekop aan as die lekkerste restaurant daar met billike pryse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noni H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noni H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker plek vir vakansie.

Vriendelike ontvang van die eienaar, baie skoon en lekker gesinsplekkie sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V
Saam met vriende

Vriendelike gasvrou.

Die huisvesting is baie bekostigbaar. Die beddegoed is net bietjie afgeleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C
Gesin met klein kinders

Aangenaam, fantasties, rustig.

Dit was aangenaam, fantasties en baie rustig. Die eienares is baie vriendelik en sy's 'n mense mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie V
Gesin met tieners

Baie lekker dorp om te kuier. Dop en Kreef is 'n moet, die beste kos en diens.

Plekkie is mooi maar die tentgedeelte kort vir seker bietjie opgradering. Deur kan glad nie van binne sluit nie, verder is ons vriendelik ontvang en alles was mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en netjies.

Lekker ruim en vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie En Marinda P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie En Marinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie netjies uitstekende kos by die Rooispinnekop Restaurant. Andre en Petro, julle is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abie A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abie A
Gesin met klein kinders

Was fantastic en lekker.

Ons was ontvang deur 'n awesome friendly twee mense Petro en Andre. Wat die weekend vir ons special gemaak het. Awesome plekkie, vriendelike dorpsmense, restaurant om aan te beveel, Rooi Spinnekop Restaurant. Jammer vir die laat reply.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greig D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greig D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

André was very helpful and made our stay very memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwen R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede en stilte.

Ons was goed verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die plek is ruim, skoon en netjies met als wat jy nodig het. Ons was bly vir die binnebraai, want dit was 'n bietjie koud buite. Ons het die vrede en stilte geniet en ook die pragtige kuslyn. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandé S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig met die mooiste omgewing.

Mooi omgewing en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Booked a room, was given the tented accommodation.

Kitchen was very poorly equipped. Very disappointed that we were right on the sea with no view of the sea whatsoever. Very disappointed that we booked a room and were given the tented accommodation resulting in us having an extremely cold windy night. The only saving grace was the electric blanket!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By die Baai se terugvoer

Soos wat ek vir jou uitgewys het op jou bespreking vorm, het jy die tent bespreek en nie die woonstel nie. Jy kan gerus die webtuiste kontak, en hulle sal vir jou dieselfde sê. Ek dien alle besprekings soos wat ek dit vanaf die webtuiste ontvang, en skuif nooit gaste soos wat ek wil nie. Jammer, maar dit was jou fout.

By die Baai
James L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Baie netjiese plek en gerieflik, goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

We had everything we needed. Host offered use of her own washing machine and dryer. Had a pleasant three nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie D

Pragtige en geskiedkundige plek, veilig en rustig.

By die Baai is by die strand, lekker geleë en veilig. Netjiese bly plekkie. Ons sal weer daarheen gaan. Ons het lekker gerus, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reg B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reg B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon lekker rus en die dorpie geniet.

Andre en Perto het ons gou laat tuis voel. Die plek is goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Baie rustig en klein dorpie gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freda W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda W
Enkelreisiger

Fabulous.

We loved every moment and wanted to stay 10 days longer but unfortunately the accommodation was booked so we had to leave. Highly recommend it. You can see the ocean from the deck and I spent many hours relaxing on the deck. Perfect place to recover, recharge and relax. You can walk for kilometres on the beaches/tracks. Just bring own food/drink as no shops or eat at Die Rooi Spinnekop. Owner is very friendly and accommodating and we would love to return for more rest and relaxation! Dogs were welcomed and the resident kudu tolerated my girls! And he visited daily to check on them. Loved the indoor/outdoor braai facilities. House is stocked with everything and more - just bring food. Bring own water - glad we did as serious water shortage and no/limited cellphone reception which I loved!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs.

Veilig! Gasvrye en vriendelike ontvangs. Lekker naby restaurant en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weskus genot.

Heerlik gekuier, sal weer hier vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria C
Saam met vriende

Baie naby die see en restaurante. Jy kan jou kar parkeer en net ontspan. Baie jammer oor beurtkrag elke aand, maar as mens wil wegkom van die stad se geraas dan is dit ook okay.

Die plek is glad nie modern nie, maar skoon met warm water en vriendelike mense. Lekker plek om net af te pak en te rus of om blomme te kyk in Aug./ Sep. en vir Desember-kreeftyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya O
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Ons het in die woonstelletjie oornag. Die huisie is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die beskutte braaiplek is 'n bonus. Die dekor is oud maar alles is skoon en netjies. Die eienaar is baie vriendelik en gasvry en kan jou baie oor die omgewing vertel. Bring alles saam wat jy mag nodig het, daar is nie 'n winkeltjie of 'n garage op Hondeklipbaai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette B
Gesin met tieners

Baie netjies en goed ingerig.

Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Die eienaar is 'n baie aangename persoon en laat jou tuis voel. Alles is netjies ingerig en jy het alles wat nodig is. Dit is net 'n klipgooi van die see af. Jy hoor die see heeldag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert P
Gesin met tieners

Heerlik gebly en ontspan.

Baie vriendelike gasheer, ons het lekker gebly in 'n goed toegeruste plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was mooi skoon en die bed het lekker geslaap.

Dit was ons eerste besoek aan DogStoneBay! Op pad om die Namaqwa Camino van 262 km aan te durf - daarom was ons verblyf kortstondig. Die plekkie was mooi skoon (ek sou wit beddegoed verkies het, maar die plek se water maak dit seker moeilik) en alles wat nodig was, was beskikbaar. Andre is 'n gawe gasheer wat met alles behulpsaam is. Waarde vir geld - beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes K
Gesin met tieners

Lekker naby die see.

Vriendelike mense. Groot eenheid lekker naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthina F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend, woonstel naaste aan see maar geen see-uitsig.

Smaak verskil, die feit dat hierdie verblyf die naaste aan die see is sonder see-uitsig was vir ons teleurstellend. Woonstel was egter baie mooi netjies en skoon. Ons is ook baie goed en vriendelik ontvang deur die eienaar. Ons sal egter nie weer van hierdie verblyf gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By die Baai se terugvoer

Op geen stadium in ons beskrywing van die eenhede word genoem dat daar 'n see uitsig is, buiten van die dek af. Fotos op ons blad wys dit duidelik en die enigste foto wat 'n see uitsig wys is die een van die dek af.

Die eenhede is minder as 100 m van die see af, en die see is binne minute se stap van die eenhede af.

Ek is jammer as dit nie aan jul verwagtinge voldoen het nie.

By die Baai
Elizna S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflike verblyf.

Baie gerieflike tent met alles wat nodig is. Het heerlik gerus. Gasvrye ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jpa D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jpa D
Gesin met tieners

Baie goeie verblyf en alles was netjies. Huis was goed toegerus.

Die huis het voldoen aan alle verwagtinge en was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewet G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde en skoon!

Ons het dit baie geniet. Die huis was baie netjies en toegerus met alle benodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkome ontvangs rustige omgewing puik geriewe.

Ons het 'n heerlike nagrus gehad en 'n vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Baie rustig en gerieflik.

Ons het baie lekker in die "Luxury tent" gebly en het alles gehad wat nodig was. As daar iets gekort het dan het Andrè jou dadelik gehelp. Ek sal definitief weer terug gaan en die plek vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné R
Saam met vriende

Gerieflik, veiligheidsgevoel en aangenaam.

Lekker naby aan die see. Vriendelike, gemaklike ontvangs, lekker warm water, skoon en netjies. Alles wat jy benodig is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P
Saam met vriende

Die luukse van by die strand wees met see en seevoël geroep in jou ore.

Die grootste lekkerte is die luukse van eenvoud en natuur gekombineerd. As jy luuks wil bly is dit nie vir jou nie. As jy die natuur in sy volheid wil ervaar. Go for it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese plek om vakansie te hou met baie vriendelike mense.

'n Fantasties plek om vakansie te hou met baie goeie ontvangs en vriendelikheid. 'n Lekker erfie vir ons hond met vriendelike eienaars en 'n ongelooflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein veranderigs kan 'n groot verbetering maak.

Die volgende kan ekstra sterre verdien: Verwyder die seep/glashouer bo die wasbak, jou kop kap daarteen as jy jou gesig was. Die gang tussen die kombuiskas en stapelbed is baie nou en die kragproppe teen die kas maak dit erger. Die een is nogal onderstebo gemonteer! Die kragkabel wat oor die vloer gaan kan 'n mens laat val. Skuif die kabel en proppe na die venster, kas of muur en verdien nog 'n ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B
Gesin met tieners

Ongewoon.

Baie lekker gebly - 'n ander ondervinding as in die stede - as jy hou van eenvoud en "back to basics" sal hierdie vir jou werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Gesin met klein kinders

Fantasties, sal weer daar bly!

Gerieflik, gemaklik, netjies en vriendelike behulpsame gasheer. Alle verwagtinge oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagweg 66, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07L07xzuFhaqkZqRTHBANa3lvxtkbgXfVoUZZw2Ynp4O7yTH6I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 66 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315507734605 17.276888972877