By the Way Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 898 Sias Oosthuizenstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
By the Way Guesthouse is geleë in die beeldskone dorpie, Clarens, in die Oos-Vrystaat. Ons is gerieflik na aan die ingang na die dorp en spog met manjifieke uitsigte oor die berge, ruim kamers en uitstekende diens.
Die suites is elkeen uniek ontwerp om aan al jou behoeftes te voldoen, met veilige parkeerplek, groot TV's, volledige en suite-badkamers, kaggels en luukse afwerkings. Daar is 2 fantastiese suites.
Stap rustig deur die dorp en verken die verskeidenheid winkels, galerye, buitelug-doendinge en restaurante, daar is iets vir almal. Daar is ook verskeie bergwandelpaadjies, wat maklik te vinde is na aan die gastehuis. Ons personeel is meer as bereid om besprekings te maak vir doendinge in die omgewing.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cassandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Jaar gelys 8
Ligging
- 898 Sias Oosthuizenstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink By the Way Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 898 Sias Oosthuizenstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom