C-Bobbejaan

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Sep 2019 tot 10 Des 2019.

Beskrywing

C-Bobbejaan is 'n selfsorgwoonstel wat in Yzerfontein geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf met see-uitsigte naby aan die strand en weg van die gedruis van die stad.

Die woonstel is op die grondvloer van die eienaar se perseel geleë, dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n spa-bad. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n yskas, mikrogolf, 'n oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste vir eetgerei en breekware.

Die eetkamer- en sitkamerarea is oopplan. Die sitarea het 'n gemaklike sitplek en 'n TV met plaaslike kanale. Die sitkamer lei uit na 'n beskutte patio met sonstoele en 'n ingeboude braai met uitsigte oor die see.

Daar is parkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig en die woonstel is naby verskeie winkels en restaurante en is net 'n kort entjie se ry van die strand en verskeie binnenshuise en buitemuurse doendinge af, asook die Weskus Nasionale Park.

Slaapplek

'n Bespreking by C-Bobbejaan sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Badkamer

  •  Jacuzzi

Kamergeriewe

  •  Waaier

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na C-Bobbejaan gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 780 R3 402 per nag (vir 6 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Sep 2019 tot 10 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za