C Break

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

C Break is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met see-uitsigte wat in die geskiedkundige dorpie Mosselbaai op die Tuinroete in die Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë is. Die eenheid is baie netjies, ruim en veilig. Die woonstel het slaapplek vir tussen 1 en 6 gaste en is perfek vir 'n gesinsvakansie of wegbreek saam met jou geliefde.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met Openview HD en 'n DVD-speler. Gasbraaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis en 'n tweede voertuig sal in die straat moet parkeer.

Die strand is stapafstand van die woonstel af. Veilig met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer by die hek.

Let asseblief daarop dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie. Inklok na 14:00 - sleutels sal in 'n kluis gebêre word.

Slaapplek

'n Bespreking by C Break sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na C Break gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za