LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by C-Breeze Strandhuis | LekkeSlaap
+23

C-Breeze Strandhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coronation-weg 3, Hermanus, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

C-Breeze Strandhuis is 'n selfsorg-vakansiehuis vir 'n groep of familie van 14 gaste. Dit is in Hermanus net 250 m vanaf die bekende Cliffweg.

Dié ruim huis is geskik vir 10 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eet-area, sitkamer en 'n stoep. Vier van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Ekstra slaapbanke is ook beskikbaar. Een van die badkamers het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die huis het 'n hoofkombuis en nog 2 kleiner kombuise wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Daar is 'n toonbank en 'n etenstafel waar gaste hul etes kan geniet. Gaste kan in een van die sitkamers ontspan. Een van die sitkamers het 'n TV.

Draagbare braaigeriewe is beskikbaar, en 'n stoorplek, asook parkeerplek, word vir gaste voorsien.

C-Breeze Strandhuis is 450 m van Hermanus New Harbour, 1 km vanaf Fick's Pool en 2 km vanaf verskillende winkels en restaurante. Hermanus bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos kajakvaart, staanroei, swem, visvang, perdrytoere, gholf, asook walviskyk tussen Julie en Oktober. Gaste kan ook die verskillende wynlandgoedere besoek of die Fernkloof Natuurreservaat verken vir stap en fietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by C-Breeze Strandhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Enkelslaapbank
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir C-Breeze Strandhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Coronation-weg 3, Hermanus, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink C-Breeze Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coronation-weg 3, Hermanus, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8575f74eb189f4829566984512f1203af5692b5c647c4eb9c931297245a40478cf5c82f4004be88966a75b7d01b5739eb3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (plek vir 14) 6 5 1 5 3 Coronation Road Hermanus 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.42887194261 19.22569785575
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem