25% af Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Jan 2021 tot 25 Nov 2021.
Kabeljous Akkommodasie by C-Front Units | LekkeSlaap
+45
+45

C-Front Units

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R990 R693 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljousstraat 108, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

C-Front Units is slegs 100 m vanaf die strand in Kabeljous in Jeffreysbaai geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte grondvloer-woonstelle op dieselfde perseel as 'n privaat woning. Die woonstelle het 'n lieflike uitsig oor die tuin en die see.

Die woonstelle, Ferox en Candelabrum, het elkeen slaapplek vir 4 gaste. Albei eenhede is op die onderste verdieping. Hoewel dit nie rolstoelvriendelik is nie, is dit maklik bereikbaar met net 3 buitetrappies. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, leefarea en 'n eetarea. 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Ongelukkig het is daar nie WiFi nie en troeteldiere word nie toegelaat nie. Die eenhede word nie skoongemaak nie. 'n Skoonmaakdiens kan wel met die bestuurder gereël word.

Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en Ferox het ook 'n onderdakstoep. Parkeerplek is op die perseel en oorkant die straat beskikbaar.

Die Kabeljousriviermonding bied fantastiese strand- en rotsvisvang-geleenthede, en 'n 3 km-lange wandelpaadjie wat al langs die strand tot in die Kabeljous Natuurreservaat loop. Die ongerepte riviermonding lok 'n groot verskeidenheid watervoëls.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir C-Front Units
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kabeljousstraat 108, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink C-Front Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R990
Vanaf R693
per nag (plek vir 4)
was R990
Vanaf R693
per nag (plek vir 4)
was R990
Vanaf R693
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljousstraat 108, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHsr5226mDIo21WWysIIufdLEN37cRFWPNKSgxwT1tlfPKiq78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R990, nou Vanaf R693  per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 108 Kabeljous Street Kabeljous 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.012649079158 24.9279114604
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za