C-Kardoesie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Diego P - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Sias O - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties om by so 'n akkommodasie oor te bly. Gaan definitief weer van die plek gebruik maak.
C-Kardoesie se terugvoer
Dankie Sias, dit was lekker om julle hier te ontvang. Sien uit om julle weer te sien.
Weskus Groete Henriette
Nobubelo N - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect.
Semone C - Jun 2023
Algehele gradering
Oulike wegbreek.
Annie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons kuier by C-Kardoesie was heerlik. Kan die plekkie met vrymoedigheid aanbeveel.
C-Kardoesie se terugvoer
Dankie Annie, dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om weer so te maak.
Mooi loop
Weskus groete
Lezette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Goed toegerus en lekker geleë.
Janiete V - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
C-Kardoesie se terugvoer
Dankie Janiete, mag ons julle sommer gou weer ontvang. Mooi loop.
Mark C - Jan 2023
Algehele gradering
Only one word brilliant.
C-Kardoesie se terugvoer
Thank you Mark, it was such a privilege to host you guys.
Jan O - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike see-nessie om bietjie af te skakel.
Melani T - Des 2022
Algehele gradering
Lekkerste plek waar ons nog gebly het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Julle sal nie teleurgesteld wees nie.
Leytan F - Des 2022
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Francois M - Nov 2022
Algehele gradering
Ons kuier was baie aangenaam.
Hannes En Marie V - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, stil en ontspanne atmosfeer.
Cindey J - Sep 2022
Algehele gradering
Uitmuntend.
Cindy D - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful comfy beds with lovely chocolates gifts and bottle of wine. Cosy with the gas fire and just exemplary hosts.
Lees meerC-Kardoesie se terugvoer
Thank you Cindy for choosing C-Kardoesie again. You are awesome guests.
Blessings
Henriette
Nicolene L - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties, stukkie paradys.
Karien S - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend en pragtig.
Nico L - Mrt 2022
Algehele gradering
Ideale plek vir verkenning van die Weskus.
Basie D - Feb 2022
Algehele gradering
Moeilik vir ouer mense om op die strand te kom.
Jenny V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike rus tyd.
Dawid D - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd. Ruim en netjiese verblyf.
Elize V - Okt 2021
Algehele gradering
Plek baie netjies en goed ingerig.
Elmien D - Sep 2021
Algehele gradering
'n Fantastiese wegbreek. 'n Heerlike uitrusgeleentheid.
C-Kardoesie se terugvoer
Dankie Elmien, dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Hoop om julle sommer spoedig weer te sien.
Weskus groete Henriette
Christine B - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik by die see.
Otto N - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig.
C-Kardoesie se terugvoer
Otto dit was heerlik om julle te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Weskus groete Henriette
Joggie P - Apr 2021
Algehele gradering
A true West Coast experience filled with rest in so many ways. The perfect self catering apartment if you need a break.
Martin T - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en naby aan die natuur.
Lees meerC-Kardoesie se terugvoer
Dankie Martin, hoop om julle spoedig weer te sien.
Franz P - Feb 2021
Algehele gradering
Rustigheid, weg van die stadslewe.
Frans W - Feb 2021
Algehele gradering
Weskus-bederf!
C-Kardoesie se terugvoer
Dankie Frans, altyd lekker om sulke mooi mense soos julle te ontvang.
Tot weersiens.
Hannes V - Des 2020
Algehele gradering
Lekker man, lekker!
Sonja B - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Anthony S - Nov 2020
Algehele gradering
I did report back on our stay at C-Kardoesie and gave a very satisfactory 5 star-rating.
David M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustige plek. Die kinners het die stilte geniet en die wegbreek het hulle goed gedoen. Nou vir die eksamens.
Hennie G - Sep 2020
Algehele gradering
Peace and quiet at its best.
Marietjie J - Sep 2020
Algehele gradering
Lieflike plekkie, Baie ruim, skoon en goed toegerus.
Randall A - Mrt 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
C-Kardoesie se terugvoer
Dankie Randall, dit was heerlik om julle hier te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Weskus groete Henriëtte
Ashlynne P - Feb 2020
Algehele gradering
Perfect location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte ligging.
Ons het heerlik gebly by hierdie pragtige instansie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lucinda R - Jan 2020
Algehele gradering
Four days of peace, crashing waves and sunshine.
Esta B - Sep 2019
Algehele gradering
Smaakvol gemeubileerde eenheid, baie goed toegerus, nuttige inligting oor omgewing was verskaf.
Renette V - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Renchia G - Mrt 2019
Algehele gradering
The name C-Kardoesie should be changed to heaven on earth!
Lees meerWenesta O - Feb 2019
Algehele gradering
Weskus wegbreek op sy beste!
C-Kardoesie se terugvoer
Baie dankie Wenesta, dit was so lekker om julle te kon ontvang. Mag ons julle sommer binnekort weer sien.
Weskus-groete,
C-Kardoesie
Marinda B - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik!
C-Kardoesie se terugvoer
Goeie môre Marinda, baie dankie julle pragtige resensie. Dit was heerlik om julke mooi mense te huisves.
Goeie 2019 vir julle.
Weskus groete Henriëtte
Marguerite L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en smaakvol gemeubileerde verblyf.
Anna G - Sep 2018
Algehele gradering
Hierdie is 'n keurige plek met 'n besonderse ligging.
Anneri V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige ligging, warm verwelkoming en great kuier plek vir 'n paartjie van 4 mense.
Selene D - Feb 2018
Algehele gradering
Heaven.
Caroline D - Jan 2018
Algehele gradering
Stil wegbreek uit stad.
Mariantha F - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklike en rustige ervaring.
Nadia B - Des 2017
Algehele gradering
Privaat en gesellig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duyker Eiland-straat 10, Duyker Eiland, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom