Yzerfontein Akkommodasie by C-Kijker | LekkeSlaap
+11

C-Kijker

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir C-Kijker
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nico U - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico U

Die eenheid is baie ruim en goed ingerig en beslis waarde vir geld, meubels wissel van baie modern tot antiek. Die kombuis is puik vir selfsorg ingerig.

Ons het vir twee nagte oorgebly en ons kuier terdeë geniet. Die volle pakket DStv en see-uitsig vanaf die stoepie is 'n bonus en uitstekend waarvandaan jy die besonderse Weskus-sonsondergang kan geniet. Die eenheid is aan die suidekant van Yzerfontein en 'n paar kilometer weg van die naaste supermark af. Die tarief per nag verblyf is baie redelik en ek sal die eenheid sterk aanbeveel.

Cindy H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H
Gesin met klein kinders

Asemrowende plekkie.

Een van die lekkerste verblyfplekkies nog. Skoon, netjies en kindervriendelik.

C-Kijker's terugvoer

Hi Cindy, baie dankie. Ek is bly julle het julle vakansie geniet. Ons hoop julle kon mooi herinneringe versamel. Mooi jaar vir julle.

C-Kijker
Carol-ann A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol-ann A
Gesin met klein kinders

Lovely stay, 4 adults and one 10 yearold.

We enjoyed our Stay at C-Kijker. Close to the beach, but not the safe swimming beach. The accommodation was clean and area nice and quiet. All in all we enjoyed the time away from the maddening crowd.

Elta V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elta V
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike plek!

Pragtig! Skoon! Netjies! Johan en Bessie wonderlike gasheer en vrou! Baie dankie ons het heerlik gebly! Julle sal ons weer sien!

C-Kijker's terugvoer

Baie dankie, Elta! Julle is 2 wonderlike, hartlike vriendinne en dit was 'n groot voorreg om julle te ontvang en te ontmoet. Ek hoop julle toer was heerlik en dat julle baie mooi blomme en plekke gesien het. Hoop julle alwyntjie groei geil! Ek en Johann sien uit om julle weer te ontvang.

C-Kijker
Hendrik S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Enkelreisiger

Baie smaakvol en netjies.

Baie vriendelik ontvang. Het die week baie geniet en kan dit sterk aanbeveel.

C-Kijker's terugvoer

Baie dankie, Hennie. Hoop jy het goed gerus en jou tyd op Yzerfontein geniet. Kom gerus weer, veral blommetyd in Yzerfontein en omgewing is asemrowend.

C-Kijker
Francois H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Baie netjies, gawe mense en 'n baie mooi uitsig van die braaistoep.

Die verblyf, kamers en toerusting was alles van n baie goeie gehalte. Die ontvangs was baie vriendelik en mens het dadelik tuis gevoel. Sal definitief in die toekoms weer gebruik maak van C-Kijker.

C-Kijker's terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly jy het lekker gekuier. Jy het ons plekkie silwerskoon en netjies gelos en sal enige tyd weer welkom wees.

Groete,
Bessie en Johann

C-Kijker
Geraldene M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid word opreg waardeer.

Die verblyf by C-Kijker was 'n plesier.

C-Kijker's terugvoer

Beste Geraldene,

Baie dankie, ons waardeer dit. Julle was ongelooflike netjiese gaste en 'n plesier om te akkommodeer.

Groete,
Bessie en Johann

C-Kijker
Marzelle B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marzelle B
Saam met vriende

Heerlik en pragtig.

Baie mooi en goed toegeruste akkommodasie.

C-Kijker's terugvoer

Beste Marzelle,

Baie dankie, ons hoop jy kon lekker uitrus. Jy is welkom om weer te kom kuier.

Groete,
Bessie en Johann

C-Kijker
Attie H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

C-Kijker is gemaklik, gerieflik en waarde vir geld.

Dit is nou 'n plek wat jy met gemak kan aanbeveel, stil, naby aan die strand, almal met wie ons gedeel het was vriendelik en behulpsaam.

C-Kijker's terugvoer

Beste Attie,

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer. Julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier.

Groete,
Bessie en Johann

C-Kijker
Jean M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean M
Gesin met tieners

Netjiese, skoon plek. Sal dit aanbeveel.

Net 'n braai-borsel gekort om braai skoon te maak, maar verder was die plek pragtig skoon. Kan definitief die plek aanbeveel.

C-Kijker's terugvoer

Beste Jean,

Dankie vir die aanbeveling. Ons sal kyk daarna om een aan te skaf.

Mooi dag,
Bessie en Johann

C-Kijker
Flip L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip L
Enkelreisiger

A spacious venue, near the sea.

Spacious, neat, new and quiet. Near the sea. Good parking. Very nice, friendly folks. If this is important to you, keep in mind you are not near the downtown shops, and internet signal is very poor (signal very good up the hill and downtown). If you love ground coffee, request a plunger or bring your own (I requested one and one was then supplied).

C-Kijker's terugvoer

Dear Flip,

Thanks a lot for your kind words. We hope you enjoyed the quietness and the sound of the sea.

We have put in a plunger in the unit.

Sorry about the internet, but there is not much we can do to fix that.

Regards,
Bessie and Johann

C-Kijker
Leon Andre L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon Andre L
Gesin met tieners

Great.

Die ontvangs was vriendelik en die verblyf uit die boonste rakke, als was baie netjies en gerieflik, mense probeer hom asb.

C-Kijker's terugvoer

Hallo Leon,
Baie dankie vir die mooi verwysing.
Kom kuier gou weer.
Mooi dag
Groete,
Magda

C-Kijker
Ronaldo A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronaldo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met die mooiste uitsig!

Baie pragtige woonstel met alles wat jy nodig het!

C-Kijker's terugvoer

Hallo Ronaldo,
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit. Mooi dag vir julle.
Groete,
Magda

C-Kijker
Vanaf R1 600
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeff's Place 4, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyXwsEorEagq0JWKpbxDY5zBJfcKEKujjVBNMd64jGpS0tV2T9l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 5 persone) 13 5 1 5 4 Jeff's Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.366668 18.168498
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za