LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by C' la Vie | LekkeSlaap
+46

C' la Vie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Visvangerweg 17, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

C' la Vie is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis in die kusdorp Melkbosstrand. Die huis is net 100 m van die Blouvlagstrand af.

Verblyf word in 6 unieke kamers gebied. Die kamers het elkeen WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Die kamers en badkamers het moderne en hoë gehalte-afwerkings.

Daar is sitkamers, eetgeriewe en moderne kombuise op beide verdiepings. Daar is ook konferensiegeriewe en groot stoepe met ingeboude braaigeriewe.

Die swembadarea op die grondverdieping het sitplek en die eerste verdieping bied 'n ongelooflike uitsig oor die see en op Tafelberg in die verte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Ligging

  • Visvangerweg 17, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Visvangerweg 17, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a203847eef2929d09a36590f3064da686a9d81de317e0c94fa5ab0b80144a1110e1e88d37de602992c429616745efbe45c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (vir 2 persone) 17 Visvanger Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.71181897248 18.445115954415
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!