C-nic Route Glentana

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Glentana-kothuis
Selfsorg Linne en badhanddoeke Skoonmaakdiens is tussen 09:00-12:00 op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Glentana Enkelwoonstelle
*Selfsorg *Linne en badhanddoeke. *Geen skoonmaakdiens ( Dis wel tussen 09:00-12:00 op versoek teen ekstra koste beskikbaar)
Glentana Bachelor Flat 3
*Selfsorg *Linne en badhanddoeke. *Geen skoonmaakdiens ( Dis wel tussen 09:00-12:00 op versoek teen ekstra koste beskikbaar)
Belasting en Ekstras
*Daar is 'n swembad op die perseel wat tussen 10:00 en 18:00 beskikbaar is, behalwe op Sondae.
*Daar is n 24 uur-sekuriteit-sisteem.
*Eenhede kan skoongemaak word tussen 09:00-12:00 op versoek teen ekstra koste.
*Die swembad is onderhewig aan beskikbaarheid as gevolg van waterbeperkings.
*Gaste moet daarop let dat beurtkrag weer in werking is en daar word aanbeveel dat gaste eie flitsligte bring.
*'n Breekskadedeposito van R750 word per bespreking per eenheid gehef.
*Vol DStv kan op versoek en teen ekstra koste per dag gereël word.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 750 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na C-nic Route Glentana gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za