C-nic Route Heroldsbaai

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 14 % af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 6 Des 2019.

Beskrywing

C-nic Route Heroldsbaai is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende (6 volwassenes en 2 kinders) wat rustig saam wil wegbreek. Dit is naby Heroldsbaai se strand en dit spog met 'n 180º-uitsig oor die see.
Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers is op die eerste verdieping. Op dieselfde verdieping is 'n studeerkamer wat omskep kan word in 'n kamer vir kinders op versoek of slaap 2 volwassenes.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket (op versoek en teen ekstra koste) en gratis WiFi.

Die huis het ook privaat braaigeriewe waar gaste saam maaltye kan voorberei.

Verder is daar ook veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is net 9 km vanaf George se lughawe en 14 km vanaf George self. Oubaai se gholfbaan is slegs 2,2 km vanaf die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by C-nic Route Heroldsbaai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na C-nic Route Heroldsbaai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 950 R2 529 per nag (plek vir 8)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 6 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za