LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by C-Tunes | LekkeSlaap
+22

C-Tunes

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 52 resensies vir C-Tunes
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hantie E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Sal weer daar kuier.

Kan dalk net dink aan dakwaaiers of losstaande waaiers. Woonstel word baie warm.

Arie S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was al te heerlik gewees

Plek baie netjies en skoon, maar hulle nie beddegoed vervang in 6 dae nie.

C-Tunes's terugvoer

Beddegoed word met elke 7 dae se verblyf vervang, maar ek sou dit was indien gaste dit versoek het.

C-Tunes
Marie W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Ruim buitekuierarea met braaigeriewe en swembad.

Peter A - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our Jeffreys Bay break.

We spent an enjoyable 4 nights in a very comfortable unit that had everything we needed. Our hosts Riana and Johan were friendly and we decided to book with them again in December.

Karin K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, vriendelik, veilig, privaat, rustig en baie gerieflik! Sal beslis weer bespreek.

Sal beslis weer bespreek. Kan die plekkie sterk aanbeveel.

Michael H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

C-Tunes is a very comfortable place, and the hosts were pleasant and helpful.

We enjoyed our stay at C-Tunes.

Desray B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desray B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons was baie gasvry ontvang en die plekkie was baie skoon en netjies. Sal beslis weer gaan. Lekker stil en rustig.

Alison S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alison S
Enkelreisiger

Friendly people and lovely room.

Friendly owner and safe room.

John D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Gesin met klein kinders

Awesome.

Baie lekker gewees en baie geniet.

Emmerentia Z - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia Z

Baie netjiese plekkie en vriendelike aangename mense.

Veilige omgewing. Sal dit aanbeveel vir voornemende reisigers.

Elmarie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Gesin met tieners

Totally awesome.

Wonderlike rustige atmosfeer en vriendelike mense. Skoon en netjies en nie te ver van daaglikse bedrywighede op die hoofstrand nie. Baie veilige area, kan dit beslis aanbeveel.

Alan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay.

Dippenaars are nice, friendly people.

C-Tunes's terugvoer

We are so pleased that you enjoyed your stay. Hope to accommodate you in the future again.
All the best,
C-Tunes

C-Tunes
Marietjie G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en bekostigbaar.

'n Baie oulike gasvrou wat die plek toegerus het om in al haar gaste se behoeftes te voorsien. Baie netjies, skoon, goed toegerus en bekostigbaar. Nogmaals dankie vir heerlike twee nagte.

C-Tunes's terugvoer

Marietjie,
Ons is bly jul het jul verblyf hier by C-Tunes geniet. Sien uit daarna om jul 'n volgende keer weer te huisves hier in Jeffreysbaai ons dorp van Drome.
Vriendelike Groete,
Riana

C-Tunes
James H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

So goed soos by die huis.

Fantastiese gasvrou wat jou verblyf ekstra spesiaal maak.

Nadine T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker man!

Baie lekker gekuier. Goed toegeruste plekkie. Alles was net lekker. Werklikwaar geen klagtes.

Anita B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met vriende

Heerlik en baie vriendelik en hulpvaardig.

Hulpvaardig. Vriendelik. Veilige omgewing.

Renelda A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renelda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lieflik.

Baie dankie vir almal se hulp. Ons het die plekkie geniet. Riana en haar man was baie vriendelik. Het ons onmiddellik laat tuis voel. Die rustigheid was uitstekend. Ons sal definitief weer gaan.

Eugene K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil wegkom van die besige lewe om te ontspan en te rus, is C-Tunes die plek vir jou.

Dis waarde vir geld.

Johan B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die plek is skoon, netjies en goed toegerus. Geleë in 'n doodloopstraat, dus minimum verkeer. Vir ons doeleindes was dit perfek. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het niks gehad om oor te kla nie.

Wim R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim R

Excellent.

Friendly, beautiful people.

Leonard M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leonard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie heeltemal wat ons verwag het nie, maar nog steeds bo gemiddeld.

Sien sterre.

Helouise V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helouise V
Enkelreisiger

Dit was 'n rustige en aangename tydjie.

Die plekkie is skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Stapafstand van die strand af. Die oggend toe ons groet om terug te kom, het dit gevoel of ons van vriende afskeid neem. Ons het regtig lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly.

Carrie D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het in 'n skoon plek met 'n aangename gasvrou.

Ek sal C-tunes weer gebruik en aanbeveel.

Michael M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Enkelreisiger

Best value for money accommodation in Jeffrey's Bay.

See stars.

Nelmarie P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie P
Saam met vriende

Dis soos om huis toe te kom.

Dis 'n ideale plek om te gaan afpak en te ontspan. Dis gemaklik en asof jy by vriende kuier. Riana en haar man laat mens gemaklik en veilig voel! Great plekkie!

Alan B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie netjies. Riana en Johan het ons baie vriendelike verwelkom.

Lente P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lente P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en het baie lekker gebly.

Dit is baie netjies en het baie lekker gebly. Naby strand geleë.

Marius H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie aangenaam en tyd geniet.

Aniza M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir my siel.

Ons is hartlik verwelkom en is verder gelos om in rus en vrede ons batterye te herlaai. Ons het nuwe mense leer ken en deur hulle het ons 'n man bevriend wat ons passie vir vetplante deel. Op aanbeveling van ons gasvrou het ons ook 'n eetplekkie ontdek wat beslis in die toekoms weer aandag sal geniet. Baie dankie aan ons gasheer en -vrou vir 'n aangename verblyf.

Hennie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en ons het dit geniet.

Ons het die tydjie terdeë geniet. Johan en Riana is baie vriendelik en behulpsaam. Orca is gerieflik en het alles wat mens benodig. Die plek is baie netjies en ek het die braai-area baie geniet. Ek beveel die plek met graagte aan.

Willie L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese en skoon fasiliteite binne loopafstand van die see, ondersteun met 'n vriendelike verwelkoming.

Die netjiese en skoon, ten volle toegeruste fasiliteite het aan alle verwagtinge voldoen. Die woonstel is behoorlik beveilig met afstandbeheerde hekke. Die bekostigbare eenhede se waarde word oortref deur die vriendelike ontvangs van die eienaars.

Leola H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leola H
Gesin met klein kinders

Baie meer as wat ons verwag het; kan defnitief aanbeveel!

Die eenheid is baie goed uiteengesit vir ons verblyf met al die benodighede en was meer as wat ons verwag het. Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam tydens ons verblyf. Die see was stapafstand vanaf die eenheid. Ons kan definitief C-Tunes aanbeveel!

Hanlie R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R

Bly so lekker bly 'n dag ekstra.

Baie lekker gebly, gerus. Baie netjies en baie bedagsame vriendelike mense. Kan vir enige iemand wat belangstel C-Tunes aanbeveel.

Magda V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met vriende

Baie skoon en netjiese eenheid en baie gasvrye mense.

Sien sterre.

Annelene C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene C
Gesin met klein kinders

Awesome, quiet weekend getaway.

Would recommend this place - it's quiet and secure. Thanks for a lovely weekend.

Hanlie R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie R

Lekker rustige, ontspanne blyplek.

Het ons verblyf geniet, dankie dat julle ons op baie kort kennisgewing kon help met blyplek.

Linda V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Gesin met tieners

Baie awesome tydjie gehad, plekkie is baie oulik.

Sal definitief weer die plekkie bespreek.

Giel V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gebly en dankie dat ons hier kon bly.

Nicolene D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike mense, sal weer daar gaan bly.

Etienne V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ek beveel C-Tunes aan enige tyd.

René L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie oulike plekkies, met baie oulike eienaars (en vierbeenkinders). Al wat gepla het is die min klank-privaatheid tussen die woonstelle en die hoofhuis, wat gekoppel is met deure. Glo dit is maklik oplosbaar met bietjie insulation. Dankie!

Zimri M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zimri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf!

Wonderlike verblyf. Netjies, skoon en vriendelik. Alles en nog meer wat mens nodig het. Baie dankie!

Albie S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie S
Gesin met klein kinders

Baie geniet.

Sien sterre.

Alna M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Skoon en veilig. Egter geen see-uitsig nie en glo die strand is verder as 500 m.

Lize D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Alles positief. Geen negatiewe kommentaar nie.

Heila S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en net wat ons nodig gehad het om lekker vakansie te hou.

Dis 'n veilige omgewing, baie netjies en skoon met 'n ruim woonarea en badkamer. Mooi braai/ontspan-area met gebruik van die swembad. Slegs 500 m vanaf die strand wat jy maklik kan stap. Onderdak parkering vir jou motor.

Erna F - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen tekortkominge nie. Rustig, veilig, skoon, netjies, vriendelike mense.

Was baie vriendelik ontvang en tuis laat voel. Alles nodig was skoon, netjies en in plek. Geen terkortkominge nie. Sal verblyf enige tyd aanbeveel. Hoop om julle weer te sien!

Emmerentia Z - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia Z

Ongelooflike lekker plekkie.

'n Netjiese plekkie en vriendelike eienaar wat ons dadelik laat tuis voel het! Alles was lekker en sal weer kom!

Magdalena S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena S
Saam met vriende

Lekke gebly, lekke geslaap!

Was baie tevrede met die verblyf. Baie dankie.

Andrew H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent welcome and made us feel at home immediately. Apartment spotlessly clean.

This accommodation is within walking distance of the beach and the main surfing spots. The owners make one feel welcome and nothing is too much trouble. The accommodation is clean and neat with all requirements. It is a wonderful holiday/short break destination. Just what we were looking for.

Trudy P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudy P
Gesin met klein kinders

New and clean unit.

We were walking distance from Kabeljous beach. The owners were very friendly, without asking they brought an extra fan as it was very hot in J-bay. They had a clean pool that we could use. The kitchen was fully equipped and the unit was new and clean. Our vehicle was safely parked behind a gate.

C-Tunes's terugvoer

Thanx hope to see you in the near future again!!

C-Tunes
Karin S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met tieners

Heerlike, bekostigbare en skoon verblyf by ons gunsteling Kabeljous-strand.

Ons het 'n fantastiese vakansie gehad. Die woonstel was skoon en netjies en is nuut toegerus. Dis ongeveer 400 m van die stand af in 'n heerlike stil omgewing. Die ontvangs en diens was wonderlik en ons sal enige tyd weer teruggaan. Die parkering is onder afdak met sekuriteitshek. Winkels, Restaurante en hoofstrand is naby en gerieflik.

C-Tunes's terugvoer

Dankie julle was 'n voorreg om julle te akkomodeer. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete Johan.

C-Tunes
Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 136, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NWZmYzljLTZjNWItNGNhMC04NmMyLTI4NDM2YmM5MjY0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R380  per nag (vir 2 persone) 52 5 1 5 136 Mimosa Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.016099 24.926257
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!